AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Rekordprys van R540 000 betaal vir 20 dekkings van Boerbok

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pascal is ’n besonderse ram met ’n sterk kop, perfekte horings en lengte, goeie diepte en ’n sterk lyf. Foto: Verskaf
Pascal is ’n besonderse ram met ’n sterk kop, perfekte horings en lengte, goeie diepte en ’n sterk lyf. Foto: Verskaf
’n Boerbok-stoetteler se stoutste verwagtinge is oortref toe 20 dekkings van sy ram Pascal vir ’n wêreldrekordprys van R540 000 verkoop is.

Mnr. Casper Byleveld van die Nico Botha Boerbok-stoetery van die plaas Kareehoek naby Britstown in die Noord-Kaap sê Pascal is een van die beste ramme in die bedryf.

Hy wil nie die ram verkoop nie en het besluit om 20 dekregte op die Take 3 Genetics-veiling by Britstown aan te bied, waarna die bod op R540 000 toegeslaan is. “Die veiling het al my verwagtinge oortref en my telefoon gons van al die gelukwensings.”

Die koper was mnr. Gerhard Greyling van Greyling Boerbokke.

’n Wêreldrekordprys van R500 000 is onlangs vir die wêreldkampioen-Boerbokram, Maserati, van die Lukas Burger-stoetery betaal is.

Die koper gaan 20 van sy ooie bring om 60 dae saam met die ram te loop om natuurlik gedek te word, waarna hulle vir dragtigheid geskandeer word. As van die ooie nie vat nie, sal ander ooie ingebring word, maar die koper sal uiteindelik met 20 dragtige ooie teruggaan huis toe.

Byleveld sê die opveil van dekkings is baie ongewoon. Hy weet van slegs twee gevalle waar dit al plaasgevind het.

Pascal is ’n besonderse ram met ’n sterk kop, perfekte horings en lengte, goeie diepte en ’n sterk lyf. Die ram kom uit ’n besonderse bloedlyn.

Byleveld is optimisties oor die huidige gesonde stand van die Boerbokbedryf, met goeie pryse wat behaal word. Stoetooie word tans vir gemiddeld R20 000 tot R30 000 verkoop.

Die Take 3 Genetics-veiling is aanlyn deur BKB aangebied, met mnr. Danie Strauss as afslaer.

Die drie Boerbok-stoeterye wat aan die veiling deelgeneem het, is die Nico Botha-, Pieter Smith- en L.J du Raan en Seuns-stoetery.

Die hoogste prys van R90 000 is betaal vir ’n ooi van Byleveld. Die duurste ram, ook van Byleveld, is vir R70 000 verkoop.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.28
+0.6%
Rand - Euro
17.39
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,632.13
-0.7%
Silwer
18.66
-1.1%
Palladium
2,057.50
-0.8%
Platinum
857.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot