AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Rekordprys vir Holsteinbul

’n Holsteinbul het geskiedenis gemaak en die eerste veiling in sy soort in Afrika word binnekort in Bloemfontein gehou.

Suiwel-geskiedenis is gemaak toe ’n Suid-Afrikaanse rekordprys vir ’n genomies getoetste bul met die hoogste SAEM-indeks nóg in die land, betaal is.

Die Holsteinbul Spitsvuur- Spits-Superstar A 1826, uit die kudde van dr. Kobus Hendriks, uitvoerende hoof van die Inovula-groep van Heilbron, is teen R200 000 (BTW uitgesluit) van die hand gesit.

Die bul is uit die bekende Monika-familie wat met van die bekendste Holsteinbulle ter wêreld in sy stamboom kan spog. Die kopers is mnre. Jaco Botha en Rassie de Jager van Koster. Hulle gaan die bul by Taurus laat vir semen-verspreiding.

Mnr. Herman Duvenhage, rasdirekteur van SA Holstein, sê die toekoms van seleksie en teling lê in genomika. Dié rekord is volgens Duvenhage weer eens ’n bewys van die invloed van die benutting van wetenskaplike hulpmiddels tot die teler se beskiking.

“Die Spitsvuur-kudde volg dié resep al jare lank, eers met embrio-spoeling en nou genomika-benutting wat Inovula aan die voorpunt op die gebied van teling plaas,” sê hy. “Na my mening vergelyk die Suid- Afrikaanse Holstein-genetika baie goed met die res van die wêreld.”

Duvenhage sê ’n veiling van slegs die hoogs getoetste genomiese verse word tydens die Holstein-genootskap se nasionale kampioenskapsbyeenkoms op 24 April in Bloemfontein aangebied. Dit is die eerste keer ooit in Afrika dat so ’n veiling aangebied word. “Slegs 8 van die voorste getoetste verse uit bekende kuddes word aangebied. Dit is die ideale geleentheid om van die begin af top-genetika te bekom,” sê Duvenhage.

Byskrif: Baas van die plaas. Van links is mnr. Elias Thabela (junior melkery-bestuurder), dr. Kobus Hendriks (Inovula), mnre. Frank de Villiers (Taurus), Jaco Botha en Rassie de Jager (kopers). Foto: VERSKAF

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.95
-2.7%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,659.73
-0.0%
Silwer
18.72
-0.9%
Palladium
2,211.86
+2.8%
Platinum
866.91
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot