AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Rekordprys vir Merinoram behaal

‘n Nuwe Suid-Afrikaanse rekordprys van R255 000 is op die nasionale Merinoramveiling op Graaff-Reinet vir 'n ram van Groep 3 Merino's betaal.

Dit lyk asof wolboere meen die puik pryse wat onlangs op die openingsveiling van die wolverkoopseisoen behaal is, gaan volhoubaar wees – veral as 'n mens kyk na pryse wat op die nasionale veiling van Merino SA vir ramme betaal is.

Mnre. Theo en Jaco Potgieter van Groep 3 Merino’s, Graaff-Reinet, het die duurste ram op die veiling teen die rekordprys aan mnre. Jan en Jaco Wiese van Biesiespoort Merino-stoetery, Loxton, verkoop.

Hoë pryse was aan die orde van die dag, met nóg drie ramme wat meer as R100 000 stuks behaal het. Die Merino-stoetery Wellwood (mnr. Robert Rubidge, Graaff-Reinet) se twee duurste ramme het onderskeidelik R165 000 en R105 000 behaal. Albei is deur Phoenix Merino’s van Graaff-Reinet gekoop.

Die Merino-stoetery Trumps van mnre. Andries en Jan Pienaar, Hanover, het R130 000 behaal vir 'n ram wat deur die projek Lesotho Wool and Mohair Promotion gekoop is.

Altesame 65 ramme is teen gemiddeld R29 569 stuk op die veiling verkoop.

Die ram wat teen 'n Suid-Afrikaanse rekordprys van R255 000 verkoop is. Van links is mnr. Theo Potgieter en Jaco Wiese van Groep 3 Merino's, me. Margot Hoon van Biesiespoort en Steven Bosman, hanteerder.

Dié ram van Wellwood is teen R165 000 aan Phoenix Merino's verkoop. Van links is mnre. Robert Rubidge, William Biggs en Wikus Cloete, kopers, Flip Ndoni, hanteerder, en Johann Minnaar, koper.

Trumps Merino’s van Hanover het dié ram teen R130 000 verkoop. Van links is mnre. Andries Pienaar, Teboho Leleka en Puleng Matebesi, kopers, Jan Pienaar en Ntai Lepeana, koper en hanteerder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot