AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Rekordprys vir saalrug-blesbok

’n Rekordprys van R230 000 is in 'n private transaksie vir 'n wit saalrug-blesbokram betaal.

Slegs twee teeltroppe van saalrug-blesbokke kom tans in Suid-Afrika voor, met dié bokke wat as eksotiese en gesogte wild beskryf word. Dr. Donnie van Zyl van Amersfoort en sy seun Marius, wat een van dié troppe besit, het een van hulle ramme vir die rekordprys van R230 000 verkoop. Dit was ’n private transaksie.

Van Zyl sê die viertandram is in ’n uitstekende kondisie. “Die prys van R230 000 is sover ons weet ’n rekordprys vir ’n blesbok in Suid-Afrika.” Die Van Zyls se saalrug-blesboktrop bestaan uit 70 stuks wild. Die ram se nuwe eienaar is mnr. Petri Snyman, ’n wildboer van Somerset-Oos.

Monsters is ontleed
Van Zyl sê tydens die vang van die ram het ’n veearts DNS-monsters van die dier se hare geneem om dit te ontleed. Die DNS sal gebruik word om te bepaal wat die unieke kleurpatroon van die bokke veroorsaak.

“Die kleurpatroon is presies dieselfde op al die bokke, met ’n rooibruin-saalrug, ’n kol om die stert, en die streep langs die sy. Dit is vir my en ander boere die mooiste blesbok,” vertel Van Zyl.

Van Zyl nooi ander boere wat van dié bokke besit uit om met hulle in kontak te tree, en Marius by 071 492 0331 te skakel.

Foto-byskrif:
Mnr. Petri Snyman, die nuwe eienaar van die bok, en mnr. Marius van Zyl, by die bok kort nadat dit met ’n kalmeringspyl verdoof is. Foto: Dr. Donnie van Zyl

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot