AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Rekordprys vir swart en wit pelse

Swart en wit pelse het op die Swakara-veiling in Kopenhagen 'n rekordprys behaal en 94% van die aanbod is verkoop.

Op die jongste Swakara-veiling wat in April in Kopenhagen gehou is, het wit en swart pelse van uitsoekgehalte teen ’n verstommende N$2405,80 stuk verkoop.

Hoewel die gemiddelde prys van N$566,87 ’n daling van 12,37% was teenoor die vorige veiling in September, het die hoë pryse vir van die uitsoekgehalte pelse daarvoor vergoed. Dit wit pelse is deur Ekaterina Furs van Rusland gekoop en die swart pelse deur Athanasios Konstantinou van Kastoria in Griekeland.

Altesame 94% van die aanbod van 68 500 pelse is verkoop. Die pelse is deur 23 kopers opgeraap met Bourtos van Griekeland wat die grootste koper (11 339 pelse) was. Die meeste pelse is deur Italië gekoop gevolg deur Engeland. Luidens ’n verslag van die Swakara-raad in Namibië het die warm winter in Rusland en China en die lae waarde van die roebel weens die onsekerheid in die Oekraïne meegebring dat verkope op die onlangse skoue nie na wense was nie. Dit het meegebring dat handelaars met hoë voorraadvlakke sit.

Die uitsondering is egter swart en wit pelse waarna daar ’n baie goeie vraag is. Die prys van bont pelse en nerts het met onderskeidelik 43% en 50% gedaal. Die Namibiese produsent wat meer as 250 velle gelewer het, was Lovemore Farming van Helmeringshausen wat 278 pelse teen gemiddeld N$860,57 stuk verkoop het. Mnr. Johan Moller van Postmasburg het 278 pelse teen gemiddeld R807,56 stuk verkoop.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot