AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9994,8
-121,20
CORN
20 Mrt
-
4486,2
-14,80
SOYA
20 Mrt
-
9250
-125,00
SUNS
20 Mrt
-
9418
-220,00
WEAT
20 Mrt
-
6595
-44,00
WMAZ
20 Mrt
-
3968
-20,00
YMAZ
20 Mrt
-
4200
-1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Rekordprys vir wol

’n Rekordprys van R129,17/kg (skoonwol) is pas betaal vir drie bale wol van 16,5 mikron van mnr. Ray Sephton van Barkly-Oos.

’n Rekordprys van R97,50/ kg vetwol (of R129,17/kg skoonwol) is op die weeklikse wolveiling betaal vir drie bale wol van 16,5 mikron met ’n skoonopbrengs van 75,5%.

Dit het behoort aan mnr. Ray Sephton van Fascally Farms in die distrik Barkly-Oos. Die vorige hoogste prys was R87/kg vetwol wat die vorige week behaal is.

Die wolmark het teruggesak en Cape Wools se Merino-aanwyser het op dié veiling 2% laer op R67,28/kg (skoonwol) gesluit. Dit is nietemin steeds 16% hoër as die openingsveiling. Die aanwyser het laer gesluit hoofsaaklik weens die laer pryse wat die sterker tipes wol behaal het. Die pryse van die meeste tipes fynwol het egter gestyg.

Altesame 11 713 bale is aangebied waarvan 98% verkoop is.

Die gemiddelde pryse van lang, kamwoltipes (MF5) van gehalte (minder as 1% saadinhoud) was soos volg: 19 mikron daal met 0,8% tot R86,11/kg, 20 mikron verswak met 1,5% tot R71,26/kg, 21 mikron daal met 1,7% tot R67,35/kg en 22 mikron was 1,1% goedkoper op R64,97/kg.

Sowat 9 000 bale sal volgende week aangebied word.

18 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.8%
Rand - Pond
22.63
-1.1%
Rand - Euro
19.77
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.38
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-1.9%
Platinum
971.35
+0.3%
Palladium
1,409.26
-0.2%
Goud
1,992.27
+0.2%
Silwer
22.63
+0.2%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,543
+0.8%
Alle aandele
72,995
+0.6%
Hulpbronne 10
64,651
+2.8%
Industriële 25
97,900
+0.9%
Finansiële 15
14,800
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot