AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Rekords spat by SA Suiwelkampioenskap

Vorige rekords vir die aantal inskrywings en vervaardigers is by vanjaar se SA Suiwelkampioenskap gebreek.

Vanjaar se SA Suiwelkampioenskap het 85 vervaardigers en 895 produkinskrywings in 97 klasse gelok. ’n Span van 72 deskundiges het die inskrywings op 10 Maart by Grand West in Kaapstad beoordeel, luidens ’n mediaverklaring van Agri-Expo.

“Hierdie nuwe rekord is ’n besliste aanduiding van die suiwelbedryf se toewyding om hul produkte se gehalte en bemarkbaarheid op ’n konstante basis te verbeter. Dit wys ook die vertroue en hoë agting wat vervaardigers steeds het in ’n kampioenskap wat terugdateer na ’n eenvoudige begin in 1833”, sê mnr. Johan Ehlers, hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo.

Daar was ’n toename van 32% in bokmelkkase en inskrywings van bekende kase soos gouda, cheddar, feta en mozzarella bly op ’n konstante vlak, ondanks ’n toename in ander soorte kaasinskrywings. Roomys, wat steeds ’n redelike klein afdeling is, wys op ’n interessante tendens van kleiner, handgemaakte roomys, waar dit vroeër slegs produkinskrywings van kommersiële produsente was, lui die verklaring.

Mnr. Kieran Quinn, DuPont Voeding en Gesondheid se verkoopsberstuurder vir suidelike Afrika, stem saam met Ehlers. “DuPont is trots om die Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskap te borg, omdat dit uitnemendheid regdeur die plaaslike suiwelwaardeketting erken. Die kampioenskappe vereer vervaardigers van suiwelprodukte vir hul harde werk om kwaliteit en innoverende produkte vir die mark te lewer. Dit verskaf ook ’n unieke platform om suksesse in die bedryf te vier, wat weergegee word in plaaslike verbruikersherkenning.”

Na ’n intense dag van beoordeling, gevolg deur ’n streng ouditproses, word die klaswenners as SA Kampioene aangewys. Dit is wenners in elk van die 97 klasse in agt kategoriëe, naamlik kaas, botter, jogurt, suiwel nageregte, maaskaas, roomys, aangesuurde en gegeurde melk en suiweldoopsouse. Die Qualité merk word toegewys aan produkte van uitstaande gehalte en die uiteindelike wenproduk kry die toekenning as Suiwelproduk van die Jaar.

Die wenners sal by die Agri-Expo Qualité-toekenningsdinee op 27 April by Grand West in Kaapstad aangekondig word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.2%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,720.54
-0.3%
Silwer
20.83
-1.1%
Palladium
2,304.01
-0.8%
Platinum
926.00
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot