AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Rekords spat op sybokhaarveiling

Rekords het op die jongste veiling vir sybokhaar gespat met 'n wêreldrekordprys vir 'n baal kleinbokkiehaar.

Pryse het op die jongste sybokhaarveiling verlede week in die Baai sy sterk vertoning voortgesit en die gemiddelde markaanwyser het met 4,7% tot R154,34 per kilogram gestyg. Dit is die hoogste vlak ooit vir sybokhaar.

Volgens Sybokhaar Suid-Afrika het die aanbod van 164 000 kg uit uitstaande individuele skeersel bestaan en is 96% verkoop. Vergeleke met die vorige veiling het kleinbokkiehaar met 6,9% verbeter. Jongbokke was 4,8% duurder en sterk grootbokhaar het met 4% verbeter. Dit is net fyn grootbokhaar wat met 3,6% teruggesak het.

Geskiedenis is weer gemaak toe ’n nuwe wêreldrekordprys van R632 per kilogram betaal is vir ’n baal superstyl kleinbokkiehaar van 24 mikron. Die verkoper was mnr. Paul Webber van Grahamstad. Nog ’n baal kleinbokkiehaar wat vir die Zegna-kompetisie ingeskryf is en aan mnr. George Stegmann van Rietbron behoort, is teen R600 per kg verkoop. Beide bale is deur mnr. Ken Reed van New England vir sy Italiaanse kliënt Vitale Barberis Canonico gekoop.

Mnr. Paul Broeksma van Teerputs Farming Aberdeen het ook baie goed gevaar met ’n baal klein bokkiehaar wat teen R521,10 per kg verkoop is. Hy het vir ’n baal jongbokhaar R375,5 per kg gekry en vir ’n baal grootbokhaar R277,10. Volgens CMW is dit ook wêreldrekordpryse in die onderskeie klasse.

Die grootste koper was Stucken (427 bale), Samil (413 bale) en Mosenthals wat 229 bale gekoop het. Die omset op die veiling het net meer as R24 miljoen beloop. Die volgende veiling word op 13 Mei gehou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot