AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Renosterboerdery in China moontlik?

Ten spyte van bewerings dat China planne maak om met renosters te teel sodat hulle renosterhorings kan “oes”, word ’n moratorium op die uitvoer van renosters na dié land nie gesteun nie.

Ten spyte van bewerings dat China planne maak om met renosters te teel sodat hulle renosterhorings kan “oes”, word ’n moratorium op die uitvoer van renosters na dié land nie gesteun nie.


Die Amerikaanse tydskrif Time het onlangs China se plan om met renosters te “boer” sodat hulle dié diere se horings kan gebruik vir onder meer tradisionele medisyne vir rumatiek, hoë bloeddruk en koors, onthul.

Regerings gaan beraadslaag

Die Regering het aangedui dat hoewel hy nie planne het om ’n moratorium op die uitvoer van lewende renosters na China in te stel nie, hy wel met Chinese owerhede gaan beraadslaag oor dié beweerde planne met renosterboerdery.


Só ’n praktyk is in teenstelling met verskeie internasionale wette. Chinese beamptes het in 2010 aan die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies (Cites) gesê daar is geen planne om renosterboerdery in die land te begin nie. Tog het ’n verslaggewer van Time sakeplanne ontdek wat detail bevat oor so ’n boerdery.


Renosters wel na China uitgevoer

Suid-Afrika het sedert 2007 ’n totaal van 145 permitte toegestaan om lewende renosters na China uit te voer.


Plaaslike wetgewing vereis egter dat lande wat renosters van Suid-Afrika af ontvang, wetgewing gereed het wat verseker dat lewende renosters slegs gebruik word vir die doel wat op hul Cites-permit aangedui is.


Die doel hiermee is om te keer dat dele van dié diere, soos die horings, vir kommersiële doeleindes gebruik kan word.


Lees hier oor die krisis waarin renosters in Suid-Afrika weens stropery verkeer.


Bron: Traffic en Beeld


23 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot