AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Renosters het dalk net ’n dekade oor

As die situasie met renosterstroping voortgaan soos wat tans die geval is, kan dié diere binne 10 jaar uitsterf, sê die PROA.

As die situasie met renosterstroping voortgaan soos wat tans die geval is, kan dié diere binne 10 jaar uitsterf, sê die vereniging vir private Renoster-eienaars (PROA).

Mnr. Pelham Jones, voorsitter, sê ontleders het bevind dat as die stropingsyfers van verlede jaar ongestoord voortgaan, dié diersoort net nog vir ’n dekade lank sal bestaan.


Hy sê volgens Sanparke se amptelike syfers is 448 renosters verlede jaar in Suid-Afrika vir hul horings afgemaai. Dit is ’n styging van 35% teenoor 2010 se amptelike syfer van 333 renosters.


“Hierdie syfers is ’n aanduiding dat die situasie heeltemal buite beheer is. Dit lyk asof stroping toegeneem het ondanks die ontplooiing van die Weermag in die Kruger Nasionale Park en dit is baie kommerwekkend,” aldus Jones.


Wettige handel

Jones sê een van die oplossings wat die PROA voorstel, is om handel in renosterhoring wettig te maak. Dié horings moet teen dieselfde prys verkoop word as dié wat tans gevra word.

Sodoende kan die Regering en die bedryf die waarde van ’n lewende renoster verhoog, want tans is ’n dooie renoster vir ’n stroper meer werd as ’n lewende een.


“Dit is so dat voorvalle van stroping steeds sal voorkom al word dié handel gewettig, maar soos met die drankwet sal die misdaad beslis afneem,” verduidelik Jones.


Die PROA het verlede jaar ’n brief aan me. Edna Molewa, die Minister van Omgewingsake, gerig om haar te vra om die moontlikheid van dié handel te ondersoek en te oorweeg. Dié brief is onder aan die berig beskikbaar.


Nog agt

Intussen berig Beeld (11 Januarie 2012) dat agt renosterkarkasse in die Kruger-wildtuin gevind is. Luidens die berig is ál die diere se horings verwyder. Die meeste van die diere is na bewering die afgelope week geskiet, met van die karkasse wat glo baie vars was.


Vier karkasse is in die omgewing van die Pretoriuskop-kamp gevind, twee naby Onder-Sabie en twee in die omgewing van die Krokodilbrug. ’n Grootskeepse soektog is deur veldwagters en Weermaglede onderneem in ’n poging om die vermeende stropers op te spoor.


* Vind aangeheg PROA se brief aan me. Edna Molewa.


Bron: Beeld


11 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot