AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Renosters in krisis weens stropery

Renosterstropery neem kritieke afmetings aan, met minstens 182 van dié diere wat reeds vanjaar afgemaai is.

Renosterstropery neem kritieke afmetings aan, met minstens 182 van dié diere wat reeds vanjaar afgemaai is.


Teen hierdie tempo is dit waarskynlik dat daar in 2011 meer renosters verloor sal word weens stropery as in 2010 toe 333 renosters in Suid-Afrika geskiet en onthoring is.


Gevaar vir renosters

Die plekke waar renosters in die grootste gevaar verkeer, is in die Krugerwildtuin, Limpopo en KwaZulu-Natal. Volgens me. Selomi Maritz van die eBlockwatch-inisiatief is die stropery nou so erg dat renosterpryse laag is en baie boere nie meer renosters wil koop nie.


Sowat 800 renosters is die afgelope drie jaar in Afrika dood weens die groot toename in renosterstropery in Suid-Afrika, Zimbabwe en Kenia. Volgens Traffic, ’n bewaringsnetwerk wat handel in lewende natuurbronne monitor, het renostersluikhandel sedert 2008 toegeneem en kan dit toegeskryf word aan ’n stygende vraag na renosterhoringprodukte in Asië, aldus Volksblad.


Teikens

Maritz sê private renoster-eienaars is besig om die stryd teen stropers te verloor. “Die enigste oorblywende opsie vir private eienaars mag dalk wees om die renosters in veilige bewaring te plaas waar ons beter beheer oor hulle het.”


Volgens Maritz is private eienaars selfs nog meer in die visier noudat die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag stropers in die Krugerwildtuin vasvat, berig Beeld.


Intussen probeer die Suid-Afrikaanse Regering om die slagting van renosters in Suid-Afrika te stuit. Mnr. Mthunzi Mhaga, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, het aan Sapa gesê 20 aanklaers is aangewys om slegs op renostersake te fokus.


Bron: Beeld en Volksblad


20 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot