AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Renosters: Mosambiek en SA werk saam

Die regerings van Suid-Afrika en Mosambiek gaan saamwerk in ’n poging om renosterstroping te bekamp.

Die regerings van Suid-Afrika en Mosambiek gaan saamwerk in ’n poging om renosterstroping te bekamp.

Luidens ’n mediaverklaring het me. Edna Molewa, Minister van Omgewingsake en Waterwese, vandeesweek ’n dringende vergadering met mnr. Fernando Sumbana jr., haar Mosambiekse eweknie, belê.


Dié vergadering was spesifiek gemik op moontlike samewerking aagesien die Krugerwildtuin verlede jaar altesame 252 renosters aan die hand van stropers verloor het. Molewa sê Suid-Afrika gaan die volle samewerking van die Mosambiekse regering nodig hê om stroping, veral in die Krugerwiltuin, drasties te laat afneem.


Wette

Sumbana sê Mosambiek debatteer tans oor wetgewing ingevolge waarvan stropers in dié land strenger strawwe opgelê sal word. Stropers word tans van skade aan eiendom aangekla, en die nuwe wetgewing sal dié misdaad erken as ’n kriminele oortreding, wat swaarder gestraf sal word.


Verder is ’n nasionale teenstropingeenheid onlangs in Mosambiek gestig. Die eerste bewaarders wat binne die eenheid opgelei is, sal binnekort gradueer, waarna hulle in omgewings met ’n hoë vlak van stroping ontplooi sal word. Dié regering wil ook ’n eenheid, soos Sanparke, op die been bring wat hom in staat sal stel om sy nasionale parke beter te bestuur.


Op die vergadering het dit ook duidelik geword dat om die Groot Limpopo-oorgrenspark te laat realiseer, ’n tussentydse plan nodig is.

Derhalwe is die Kruger-wildtuin besig om met die ministerie van toerisme in Mosambiek te onderhandel oor ’n oorgrens-bewaringsgebied, wat die suidelike deel van die Krugerwildtuin met Mosambiek sal verbind.


8 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.18
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.25
-0.9%
Silwer
20.45
-2.9%
Palladium
2,248.26
-3.2%
Platinum
917.44
-1.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
'n Horison vol Avonture
Weet wat ek doen en wat ek wil hê in die lewe. Sober gewoontes, opreg en dinamiese optimis. Hou van opregte mense Avonturier, hou van alles waarvan manne hou Roei, gholf, fiets...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot