AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4428
39,00
SOYA
24 Mrt
-
8108
-115,00
SUNS
24 Mrt
-
8670
-185,00
WEAT
24 Mrt
-
6393
74,00
WMAZ
24 Mrt
-
3822,8
35,80
YMAZ
24 Mrt
-
4012,8
16,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Renosters: Nóg stropers gevang

Altesaam vyf vermeende renosterstropers is die afgelope naweek in ‘n natuurreservaat in KwaZulu-Natal vasgetrek, sê Ezemvelo KZN Wildlife.

Altesaam vyf vermeende renosterstropers is die afgelope naweek in ‘n natuurreservaat in KwaZulu-Natal vasgetrek, sê Ezemvelo KZN Wildlife.


Luidens ‘n berig op News24.com sê mnr. Bandile Mkhize, bedryfshoof van dié organisasie, die groep wat afkomstig is van Mahlabathini, Hlophenkulu en eZihlabeni, is oor die naweek aangekeer.


Die ondersoekspan het ook op ses wapens beslag gelê, waarvan drie nie gelisensieerd is nie.


Drie renosters in 10 dae

Die reservaat was die teiken van renosterstropers met drie renosters wat die afgelope 10 dae hier vir hul horings doodgemaak is.


Mkhize sê die eerste van die drie renosters se karkasse is op 29 September gevind deur bewaarders, terwyl die ander twee ‘n dag later ontdek is. “Die arrestasies is ‘n groot deurbraak vir die stryd teen renosterstropery en dit het ons personeel baie nodige motivering gegee.”


Die voorvalle bring die aantal renosters wat vanjaar deur stropers in KZN provinsie gedood is, op 17 te staan. Die vermeende stropers sal binnekort in die plaaslike landdroshof verskyn.


Regering hou renosterberaad

Intussen bied me. Bulyewa Sonjica, Minister vir Omgewingsake en Waterwese, Dinsdag en Woensdag  (5 en 6 Oktober) ‘n renosterberaad in Pretoria aan. Tydens die beraad sal die minister, asook lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens en Nasionale Vervolgingsgesag afgevaardigdes toespreek.


Die voortydige afsaag van renosters se horings om te verhoed dat stropers hulle doodmaak en ‘n moontlike moratorium op die jag van witrenosters vir trofees sal ook bespreek word.


5 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.20
-0.6%
Rand - Pond
22.30
-0.3%
Rand - Euro
19.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
981.46
-0.3%
Palladium
1,412.24
-0.7%
Goud
1,986.97
-0.4%
Silwer
23.11
-0.0%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,109
-1.4%
Alle aandele
74,586
-1.3%
Hulpbronne 10
63,560
-2.5%
Industriële 25
101,822
-0.8%
Finansiële 15
15,225
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot