AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Renostersaak gee deurslag teen forel appèl

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Jasper Raats
Foto: Jasper Raats
Me. Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake, se aansoek om teen die hooggeregshof se uitspraak ten gunste van die federasie van Suider-Afrikaanse vlieghengelaars te appelleer is van die hand gewys.

Nie net was die minister se aansoek om verlof tot appèl ondeurdag en swak voorberei nie, maar dit grens ook aan minagting van die hof, het regter AJ Vorster van die Gautengse hooggeregshof gesê. Daarom het hy Creecy se aansoek vir toestemming om te appelleer teen sy vroeëre uitspraak in die guns van die federasie vir Suider-Afrikaanse vlieghengelaars (Fosaf) van die hand gewys.

In September verlede jaar het Vorster Fosaf in die Gautengse hooggeregshof gelyk gegee dat Creecy se departement nie die regte stappe gedoen het soos die wet vereis om sekere spesies (waaronder forel) tot indringers te verklaar nie. Hy het gevind dat die departement nie voldoende inligting beskikbaar gestel het nie en dat dit Suid-Afrikaners van hul reg op betekenisvolle deelname in die wetgewende proses ontneem het.

In sy uitspraak op die minister se aansoek om appèl aan te teken, kasty Vorster die minister omdat daar geen beduidende verwysing na feite en regsbeginsels is waarop sy haar aanspraak op ’n appèl baseer nie. “Die kennisgewing lys bloot die beweerde foute van die hof en in een geval, wat die minister glo ’n korrekte bevinding sou wees,” het Vorster gesê.

Een van Creecy se motiverende redes is dat sy meen Vorster het nie die bepalings van artikel 47A van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur (Wet 107 van 1998) in sy uitspraak oorweeg nie. Dié artikel bevat ’n klousule wat ruimte skep vir kennisgewings of bepalings wat nie aan die vereistes van die wet voldoen nie, om steeds te geld mits dit nie materieel is of bevooroordeeld teenoor enigiemand is nie.

Raad aan minister?

“Dit is kommerwekkend,” het Vorster gesê, “want die minister moes tog weet of minstens raad ontvang het dat haar optrede grens aan minagting van die volle hofbeslissing in die Kruger-saak.”

Vorster het hier verwys na Creecy se voorganger, me. Edna Molewa, wat dieselfde argument aangevoer het in haar appèl teen mnr. Johan Kruger en ander se suksesvolle aansoek teen die verbod op handel in renosterhoring.

Hy het gesê dit is onverklaarbaar dat die minister haar beroep op ’n argument wat reeds deur die hof ongeldig verklaar is.

“Hoewel die Kruger-saak nie ’n regsbeginsel ingesluit het wat as gesaghebbend beskou moet word nie, moes die minister besef die uitsonderlikheid daarvan was deurslaggewend. Om die belangrikheid van daardie uitspraak te ignoreer verydel die waardigheid, reputasie en outoriteit van die hof.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot