AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Renosterslagting in SA duur voort

Die slagting van renosters duur voort, met die PROA wat bewus is van 19 van die diere wat reeds in 2013 afgemaai is.

Nadat Suid-Afrika verlede jaar 668 renosters weens stroping verloor het, gaan dié slagting vanjaar voort. Mnr. Pelham Jones, voorsitter van die Private Rhino Owners Association (PROA), sê hulle is reeds bewus van 19 renosters wat in die eerste 22 dae van die jaar vir hul horings doodgemaak is.
 
Altesame 14 van dié slagtings het in die Kruger Nasionale Park (KNP) plaasgevind, terwyl die ander 5 renosters op privaat reservate doodgemaak is. Dít is nie ’n amptelike syfer nie. Bewerings dat reeds 30 renosters doodgemaak is, doen die ronde, maar Jones sê dit kon nog nie bevestig word nie.
 
Ses stropers
Intussen is ses vermeende stropers tydens twee verskillende voorvalle in die KNP in hegtenis geneem. Luidens ’n verklaring het die eerste voorval Vrydag (18 Januarie 2013) plaasgevind toe twee verdagtes in die Pafuri-omgewing in die reservaat vasgetrek is. ’n Jaggeweer en stropingstoerusting is by die mans gevind.
 
’n Dag later is nóg vier verdagtes in die Tshokwane- en Nwanetsi-omgewing aangekeer. Twee verdagtes het egter daarin geslaag om oor die grens na Mosambiek te vlug. Drie renosterhorings, ’n wapen en stropingstoerusting is in dié groep se besit gevind. Nadat die omgewing gefynkam is, is twee renosterkarkasse gevind waarvan die horings verwyder was.
 
Me. Wanda Mkutshulwa, woordvoerder vir Sanparke, sê: “Ons is verheug dat gedurende een van die moeilikste naweke weergewys ons steeds ’n renosterstroping-operasie suksesvol kon doen.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,709.20
-0.2%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,249.96
-0.5%
Platinum
924.87
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot