AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Renosterstroping styg met sowat 80%

Die aantal renosters wat die afgelope maand gestroop is, het met sowat 80% toegeneem in vergelyking met Januarie 2012.

Altesame 57 renosterstropings is reeds vir die eerste maand van vanjaar deur die Departement van Omgewingsake aangeteken. Dit verteenwoordig ’n styging van byna 80% vergeleke met die syfers wat tussen 1 en 24 Januarie verlede jaar aangeteken is. Luidens ’n berig in Beeld het die stropingsyfer toe op 31 gestaan.
 
Volgens die departement het die meeste van die afgelope 30 dae se stropings, altesame 42, in die Kruger Nasionale Park (KNP) voorgekom. Die styging word toegeskryf aan die oorstromings wat in die park voorgekom het, bebosde gebiede, ’n volmaantydperk van twee weke en aggresiewe invalle vanaf Mosambiek.
 
Dié faktore het egter ook bygedra tot die inhegtenisneming van elf verdagtes in die park. Drie verdagtes is tydens voorvalle met bewaarders en die Weermag dood. Altesame 18 verdagtes is reeds vanjaar aangekeer vir misdade wat met stroping verband hou.
 
Provinsies
Die provinsies wat die hardste deur stroping getref is, sluit in KwaZulu-Natal, Noordwes, Limpopo en Mpumalanga. In KwaZulu-Natal en Noordwes is ses renosters doodgemaak, terwyl Limpopo en Mpumalanga onderskeidelik twee en een verloor het.
 
Intussen sê mnr. Pelham Jones, voorsitter van die Private Rhino Owners Association (PROA) “die situasie is ongelooflik ernstig”. Hy sê die private sektor het in ’n poging om die misdaad stop te sit al baie van die verantwoordelikhede van die staat oorgeneem.
 
“Dit plaas ’n reuse-las op die skouers van private eienaars, wat moet sorg dat hulle hul standaarde verhoog en geld beskikbaar het om die diere veilig te hou,” aldus Jones. “En daar kom ’n ekonomiese draaipunt waar eienaars net gaan besluit hulle kan dit nie bekostig nie en hulle aan renosterbewaring gaan onttrek – en dit het reeds begin voorkom.”
 
Aan die begin van Maart verlede jaar is een renoster sowat elke 15 uur doodgemaak. Volgens die mees onlangse syfers word een renoster elke 12 uur doodgemaak.
 
Bron: Beeld
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-0.2%
Rand - Pond
20.09
+0.2%
Rand - Euro
17.56
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,717.69
+0.1%
Silwer
20.69
+0.2%
Palladium
2,288.50
+1.3%
Platinum
933.00
+1.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,572
+0.6%
Alle aandele
65,970
+0.5%
Hulpbronne 10
63,167
-0.8%
Industriële 25
80,270
+1.3%
Finansiële 15
14,094
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot