AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4571
40,00
SOYA
24 Mrt
-
8150
-73,00
SUNS
24 Mrt
-
8679,8
-175,20
WEAT
24 Mrt
-
6389
70,00
WMAZ
24 Mrt
-
3850
63,00
YMAZ
24 Mrt
-
4050
35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Rentekoers daal met 0,5%

Die jongste rentekoersverlaging kan die landbou tot R260 miljoen per jaar bespaar, sê Agri SA.

Die jongste rentekoersverlaging kan die landbou tot R260 miljoen per jaar bespaar, sê Agri SA.


Luidens ‘n verklaring het me. Gill Marcus, president van die Reserwebank, aangekondig dat rentekoerse met 0,5% of 50 basispunte verlaag gaan word.


Dié verlaging sal vandag (10 September), van krag wees. Dit sal die repokoers op 6% te staan bring, terwyl die prima-uitleenkoers dan 9,5% sal wees.


Groot verligting vir boere

Mnr. Dawie Maree, ekonoom by Agri SA, sê tans beloop die landbou se totale skuldlas sowat R52 miljard. Hy sê dié verlaging sal ‘n verligting van sowat R260 miljoen per jaar tot dié skuldlas tot gevolg hê. “Dié is net boere se skuld, dit sluit byvoorbeeld landbou-ondernemings uit. Sowat 96% daarvan is plaasskuld,” verduidelik Maree.


Hy sê sowat 70% van dié bedrag word aan kommersiële banke geskuld, en as dié verlaging ingestel word sal dit groot verligting vir boere bring.


Die rede vir die verlaging

Een van die grootste redes vir die daling is die laer  Verbruikersprysindeks (VPI) in Julie aangeteken. Die VPI vir Julie het op 3,7% te staan gekom, teenoor ‘n syfer van 4,6% in Mei vanjaar.


Marcus sê na verwagting sal die inflasiekoers tot en met 2012 binne die 3% tot 6%-teikenband bly, en ‘n gemiddelde inflasiekoers van 4,8% word vir 2011 verwag.


Volgens Marais het die sterk wisselkoerse van die rand, veral teenoor die dollar, ook tot dié daling en die inflasiebewegings bygedra.


10 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.19
-0.6%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.60
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
978.93
-0.6%
Palladium
1,418.46
-0.3%
Goud
1,989.77
-0.2%
Silwer
23.13
+0.1%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,886
-1.7%
Alle aandele
74,395
-1.6%
Hulpbronne 10
63,626
-2.4%
Industriële 25
101,471
-1.1%
Finansiële 15
15,129
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot