AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Rentekoers kan verder styg

'n Somber prentjie oor die verloop van die Suid-Afrikaanse ekonomie vir die res van die jaar is verlede week op die Sybokhaarkwekerskongres in Port Elizabeth deur mnr. Ulrich Joubert, groepekonoom van Transnet, geskilder.

Mnr. Joubert meen die prima rentekoers van banke kan teen die einde van die jaar 'n vlak van 16 % of selfs hoër bereik. Hy verwag die verbruikersprysindeks (VPI) sal teen die vierde kwartaal tot 10 % styg. Dit sal die Reserwebank noop om rentekoerse verder opwaarts aan te pas.

Hy het nietemin die Regering geloof vir die feit dat hy die tekort op die Staatsbegroting beheer. "As daar een aspek is wat lof verdien, dan is dit die feit dat die staat se finansies in beheer is." Die vraag moet nietemin gestel word of die geld behoorlik gebruik word.

Mnr. Joubert sê hy het nog nooit teëgekom dat nuwe huise wat gebou word, 'n verdienste op uitvoer verseker nie. Dit is ook belangrik dat geld wat aan die voorkoming van misdaad bestee word, resultate sal oplewer om beleggings in die land aan te moedig.

Hoewel die wêreld geruk is deur die gebeure op 11 September verlede jaar in New York, sê hy dat daar min opslae gemaak word van die feit dat daar na beraming elke dag in Suid-Afrika 3 000 mense aan HIV-vigs sterf.

Die emigrasie van hoogs geskoolde arbeid bly 'n ernstige bron van kommer aangesien dit 'n groot demper plaas op die groei op lang termyn in die land. Hy het gepleit dat meer gedoen sal word om binnelandse werkskepping te verseker. "Dit is duidelik dat al hoe meer boere werkers met masjiene vervang. Ál meer werklose mense vestig hulle rondom klein plattelandse dorpies."

Ofskoon sommige ekonome meen dat die land se groeikoers vanjaar meer as 2 % sal beloop, is sy siening dat dit laer sal wees. Hy verwag dat die Brent ru-olieprys vir die res van die jaar van $22 per vat tot $28 pet vat sal wissel en dat die goudprys tot die vlak van $270 sal terugsak.

Mnr. Joubert het nietemin sybokhaarboere aangemoedig om die geleenthede wat die wêreldmark bied, te ontgin, veral as die plaaslike geldeenheid, soos verwag, weer later vanjaar gaan verswak. Hy meen dat veral die Chinese mark uitmuntende moontlikhede vir plaaslike uitvoerders inhou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot