AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9234
80,00
CORN
07 Okt
-
4820
2,00
SOYA
07 Okt
-
9540
10,00
SUNS
07 Okt
-
10520
40,00
WEAT
07 Okt
-
7204
-6,00
WMAZ
07 Okt
-
5059
20,00
YMAZ
07 Okt
-
4846,2
-3,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Reserviste teen veediefstal ingespan

Reserviste gaan in die Noord-Kaap in die stryd teen veediefstal ontplooi word.

Mnr. Joe Scholtz, voorsitter van Agri Noord-Kaap se komitee vir landelike veiligheid, sê reserviste sal teen die einde van die jaar gewerf word om ’n groter rol in die voorkoming van veediefstal in die streek te speel.

Scholtz het op die jaarkongres van die provinsie se Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in Kimberley gesê weens die Noord-Kaap se uitgestrekte gebied, word bykans bomenslike eise aan die polisie se veediefstaleenhede gestel om goeie diens te lewer.

Die Noord-Kaapse eenhede het die afgelope paar jaar van vier na sewe uitgebrei en verskeie speurderposte is ook gevul. Scholtz se veediefstalkomitee behartig gereeld sake wat hulle produsente raak, soos klagtes oor die  swak ondersoek van sake en inligting oor die brandmerk of tatoeëring van diere. Versoeke vir die toewysing van voertuie en toerusting in die bekamping van veediefstal word ook van die nasionale veediefstal-forums versoek.

“In die huidige swak ekonomiese klimaat is veediefstal ’n groot kommer, omdat dit steeds toeneem. In die Noord-Kaap is dit nie meer enkele diere wat per geleentheid gesteel word nie. Die diefstal van groter getalle groot- en kleinvee per klag word algemeen,” sê Scholtz.

Die veediefstal-komitee het in sy jaarlikse toekenning die eenheid van Kimberley as die beste veediefstal-eenheid vereer en adj.off. Sarel Bean van dieselfde eenheid as die beste veediefstal-ondersoekbeampte.

Kapt. Terry Terblanche, bevelvoerder van die eenheid, sê hy beskik oor 13 ondersoekbeamptes wat verantwoordelik is vir 23 polisiekantore oor ’n uitgestrekte gebied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.0%
Rand - Pond
20.19
-0.5%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot