AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Restitusie-eise: R1 miljard betaal

Die wiele van restitusie is ge-olie om die bestaande grondeise af te handel, meen die Kabinet.

Bykans R1 miljard se vergoeding vir restitusie-eise is die afgelope ses maande deur die Kommissie vir die Herstel van Grondregte uitbetaal.

Mnr. Jeff Radebe, Minister in die Presidensie, sê die wiele van restitusie is in beweging om die waardigheid van diegene te herstel wat die onregte van apartheid moes verduur.

Radebe het die media toegespreek ná afloop van die tweeweeklikse kabinetvergadering. Hy het gesê van die 112 grondeise wat afgehandel is, is 57 in landelike gebiede, waar altesaam 2 553 mense in 467 huishoudings voordeel trek.

Grond-eis

Fase twee van die afhandeling van die grond-eis van die Masinenge-gemeenskap en die Mtshali-familie eis, is onlangs goedgekeur en ontvangsbewyse vir finansiële vergoeding is aan die begunstigdes oorhandig. Die totale vergoedingswaarde van die Masinenge-eis is R7,1 miljoen en 64 huishoudings is geïdentifiseer as die begunstigdes wat van hulle grond ontneem is.

Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het onlangs aangedui dat geld en hulpbronne wat bedoel was vir die instel van nuwe grondeise, aangewend sal word vir die navorsing en afhandeling van grondeise wat teen einde Desember 1998 ingedien is.

Die Kommissie vir die Herstel van Grondregte het besluit om hierdie roete te volg nadat die Grondwethof die gewysigde Wet op die Herstel van Grondregte (Wet 15 van 2014) as ongeldig verklaar het en die Parlement 24 maande gegee het om sy tekort aan openbare verhore reg te stel.

Navorsing vir alle eise

Mnr. Thami Mdontswa, adjunk-grondeisekommissaris, het vroeër die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming ingelig dat beoog word om die navorsing van alle eise wat teen einde 1998 ingedien was teen 31 Maart 2017 te voltooi. Die kommissie wil ook binne die volgende 24 maande al hierdie eise vir afhandeling gereed kry.

Op 31 Maart vanjaar was 7 419 eise uitstaande. Hiervan was 2 763 in die navorsingsfase, 280 moet deurgegaan word of dit vir restitusie kwalifiseer en 4 376 was in die onderhandelingsfase.

Radebe het ook aangedui dat 54 400 hektaar landbougrond aangekoop is en 51 188 hektaar landbougrond ook aan kleinskaalse boere toegestaan is. Altesaam 6 530 hektaar landbougrond is aangekoop en aan plaasbewoners en woonwerkers toegestaan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Soek eerbare ware liefde
Mooi persoonlikheid. Mense mens. Lief vir lewe . lief vir natuur. Uitdagings. Living on the edge. Opreg reguit persoon met baie liefde om te gee
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot