AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Restitusie kan meer as 'n eeu neem

Die heropening van grondeise gaan duurder, ingewikkelder en tydrowender wees en kan meer as 100 jaar duur.

'n Duur en uitgerekte proses wag op Suid-Afrika as grondeise heropen word, sê prof. Ruth Hall van die instituut vir armoede-, Grond- en Landelike Studies (Plaas) by die Universiteit van Wes-Kaapland.

Volgens die Regering se skatting sal sowat 379 000 nuwe eise ingedien word, wat hulle in die komende 15 jaar saam met die sowat 30 000 eise wat nog nie gefinaliseer is nie, wil afhandel. Hall sê dít beteken die Regering stel homself ten doel om dié meer as 400 000 eise af te handel in 'n tempo wat ses maal vinniger as die huidige tempo is, want as die huidige tempo en koste van restitusie as riglyn geneem word, sal dit 121 jaar neem om al die eise af te handel.

Toekomstige eise
Die eise wat reeds afgehandel is, is meestal stedelike eise wat relatief vinnig gefinaliseer is deur kontantbetalings wat aansienlik kleiner was as die waarde van die eiendomme wat eisers verloor het. Hall sê toekomstige eise gaan vermoedelik hoofsaaklik landelike eise wees wat te doen het met die konsep en proses van "betterment" deur geforseerde dorpsvorming in die Bantoestans in die naam van vooruitgang, en wat ingewikkelder, duurder en tydrowender gaan wees om uit te sorteer as die landelike eise wat reeds afgehandel is.

Sy sê in die lig daarvan dat huidige onafgehandelde eise met verwagte nuwe eise saamgegooi gaan word, verbaas dit haar nie dat die skerpste teenstand teen die Wysigingswetsontwerp op die Restitusie van Grondregte kom van 30 000 landelike gemeenskappe wat steeds wag dat hul eise  besleg of afgehandel word nie. "Húl versoeke dat hul eise afgebaken word en van toekomstige eise beskerm word, is van die hand gewys. In plaas daarvan maak die gewysigde weergawe van die wetsontwerp in Artikel 6(2)d daarvoor voorsiening dat die Grondeisekommissie sy eie diskresie kan gebruik om voorkeur te gee aan sekere eise, maar dat dit nie 'n vereiste is nie."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.48
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,713.38
+0.8%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,338.50
+5.1%
Platinum
926.00
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot