AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Reuse-belonings in renosterstryd

’n Beloning van R1 miljoen is uitgeloof vir die suksesvolle vervolging van ’n meesterbrein agter renosterstropery.

Die laaste stap in die eerste deel van Sanparke se plan om renosterstropery te beveg, is afgehandel met die indiensneming van die genl.-maj. Johan Jooste,’n afgetrede Weermagoffisier.

Dr. David Mabunda, hoof-uitvoerende beampte van Sanparke, sê die strategie fokus op die uitbreiding van bestaande kapasiteit, asook op nuwe denke en innovering om gapings en skuiwergate wat bestaan, aan te spreek.

Die aantal renosters wat tot dusver die jaar in die Kruger Nasionale Park doodgemaak is, staan op 381. Dié syfer is hoër as die totaal van 333 gestroopde renosters wat in 2010 in die land aangeteken is.

Wil meesterbreins vastrek
Mabunda het luidens ’n verklaring ook aangekondig dat Sanparke’n bedrag van R100 000 uitloofaan lede van die publiek wie se inligting oor stroping tot suksesvolle vervolgings lei. ’n Reuse-bedrag van R 1 miljoen is geoormerk vir dié individu wat inligting aanbied wat kan lei tot die suksesvolle vervolging van ’n meesterbrein agter ’n stropingsindikaat.

Mabunda sê hulle hoop dat Jooste se aanstelling die stryd teen dié misdaad die nodige aanvuring sal gee om gewensde resultate op te lewer. Jooste het spesifiek kundigheid in militêre intelligensie, grensbeheer asook in die aanwending van kontemporêre kennis van moderne tegnologie.

Jooste het die aanslag op die renoster as ’n oorlog beskryf, een wat hy en sy span vasbeslote is om te wen. Mabunda sê hulle is ernstig oor die bekamping van stroping, maar dit sal nie moontlik wees deur ’n “bewaarder agter elke renoster” te sit nie, slegs deur die aanwending van modern tegnologie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-0.5%
Rand - Pond
19.17
+1.1%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.72
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,638.25
-0.3%
Silwer
18.59
-1.5%
Palladium
2,087.50
+0.7%
Platinum
861.00
+0.3%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot