AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Reuse-damme gebou in Oos-Kaap

Twee nuwe damme in die Oos-Kaap kan vir talle mense werk skep maar ook in ’n groot behoefte voorsien.

Die Mzimvubu-waterprojek in die Oos-Kaap, wat teen R12,5 miljard opgerig word, sal teen 2018 gereed wees om in die waterbehoeftes van besproeiingsboere, huise en nywerhede te voorsien.

Mnr. Ebrahim Patel, Minister van Ekonomiese Ontwikkeling, het vroeër gesê dat met die oprigting van die Mzimvubu-projek ’n nuwe hoofweg al langs die Wildekus gebou sal word om landelike gemeenskappe en ook plase aan markte te verbind. Dié hoofweg sal die rytyd tussen Oos-Londen en Durban met twee uur verkort.

Die Mzimvubu-projek sluit in die oprigting van die Ntabelanga- en die Laleni-dam, langs die Tsitsarivier. Die Ntabelanga-dam sal hoofsaaklik in huishoudelike en landboubehoeftes voorsien en die Laleni-dam sal vir die opwekking van hidro-elektrisiteit gebruik word.

Nagenoeg 3 500 ha onder besproeiing
Volgens projeksies van die Departement van Waterwese het die skema die potensiaal om 3 500 ha onder besproeiing te plaas.

Pres. Jacob Zuma het op die amptelike bekendstelling van die projek by Tsolo Junction in die Oos-Kaap gesê die Ntabelanga-dam sal ’n houvermoë van ongeveer 490 miljoen kubieke meter water hê en op nege na die grootste dam in die land wees. Die dam sal ook moontlik water aan die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit kan voorsien.

Die Laleni-dam het die potensiaal om 35 megawatt elektrisiteit op te wek. Wanneer die Ntabelanga- dam ook ingespan word, kan dit tot 180 megawatt styg, het Zuma gesê.

Die projek sal in die oprigtingsfase ongeveer 6 700 werkgeleenthede per jaar en 6 500 werkgeleenthede in die bedryfsfase skep. Bouwerk aan die Ntabelanga-dam sal in November vanjaar begin en teen Februarie 2018 voltooi wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
+1.0%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
+1.2%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,713.98
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,332.84
+4.9%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,102
+2.9%
Hulpbronne 10
64,311
+4.3%
Industriële 25
79,706
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot