AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Rhodes-­groep se omset, wins skiet op

Die Rhodes-­groep se omset het met 54% tot R2 miljard gestyg en sy wins ná belasting met 89% tot R110 miljoen.

Gesonde groei in verkope van ingemaakte kos, vrugtesappe en pasteie is deel van die sukses van die Rhodes­-voedselgroep in die ses maande tot die einde van Maart. Die groep se omset het met 54% tot R2 miljard gestyg en sy wins ná belasting met 89% tot R110 miljoen.

Mnr. Bruce Henderson, uitvoerende hoof, het in 'n verklaring gesê Rhodes se robuuste groei in verkope was danksy voortgesette organiese groei, voordele danksy verkrygings die afgelope jaar, en die rand se verswakking wat internasionale inkomste 'n hupstoot gegee het.

In Suid-­Afrika en die 12 ander lande in Afrika suid van die Sahara waar Rhodes sake doen, het sy omset met 57% gestyg. Verkope van langlewevoedsel het met 89% gegroei en dié van vars voedsel met 21%.

Laasgenoemde was danksy goeie groei in pasteiverkope asook die veerkragtigheid van verbruikers in hoë-­inkomstegroepe, te oordeel aan hul aankope van onder meer voorafbereide Woolworths­-maaltye. In die ander Afrikalande het veral ingemaakte vleis en sap-produkte goed verkoop en het verkope in die algemeen met 87% gestyg.

Die groep se internasionale omset het met 45% gestyg, grootliks danksy die rand se verswakking van 24%. Henderson sê vir die res van die finansiële jaar spits die groep sy aandag daarop toe om sy markaandeel te vergroot, nuwe produk-kategorieë te betree, en sy teenwoordigheid in Afrika suid van die Sahara uit te brei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.92
-2.6%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,660.10
+0.0%
Silwer
18.75
-0.8%
Palladium
2,222.00
+3.3%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot