AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Riglyne oor grondbesetting welkom

Die polisie se riglyne vir die hantering van grondbesettings en betreding is welkom en nodig, sê Agri SA.

Die polisie se riglyne rondom die hantering van grondbesettings en betreding sal help om eenvormigheid binne die polisiediens te bewerkstelling wat die hantering van dié soort insidente aangaan, sê Agri SA in ’n mediaverklaring.

“Suid-Afrikaanse wetgewing beskerm die regte van wettige grondeienaars, daarom verwelkom Agri SA die riglyne wat die polisie ontwikkel het ten opsigte van hul rol en verantwoordelikheid om te verseker dat alle polisielede binne die omvang van die toepaslike wetgewing en beleid optree wanneer hulle handel met klagtes van betreding, grondbesetting en onwettige uitsettings,” sê mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Agri SA se landelike veiligheidskomitee.

Die riglyne sal na verwagting ’n raamwerk voorsien waarbinne die polisie en boere hande kan vat en “is dit ook belangrik vir grondeienaars om te weet wat die polisielede se verantwoordelikheid is met die hantering van hierdie insidente en hoe hulle die polisie moet nader om ‘n klag te lê,” sê Breytenbach.

Polisie moet optree

Indien dit duidelik is dat die Wet op Betreding oortree is, moet die polisie stappe neem. “Dit is belangrik dat grondeienaars daarvan kennis neem dat die polisie nie mag weier om ’n saak van betreding te open nie, al is dit duidelik dat grondbesetting nog nie plaasgevind het nie. Selfs terwyl die persone nog in die proses is om strukture op te rig, mag ’n saak van betreding geopen word,” sê Breytenbach.

Dis ook belangrik vir grondeienaars om kennis te neem dat dit moeilik sal wees om betreding te bewys in gevalle waar sekere roetes op hul grond gereeld as deurgange gebruik is.

“Dit is belangrik dat ons boerelede met die polisie saamwerk en alle gevalle van betreding en grondbesetting aanmeld, asook by hulle provinsiale organisasie. Ons beveel ten sterkste aan dat hierdie riglyne gebruik word om ‘n aksieplan op plaaslike vlak saam te stel met behulp van die polisie ten einde die situasie doeltreffend aan te spreek,” sê Breytenbach.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-1.0%
Rand - Pond
21.23
-0.9%
Rand - Euro
18.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
970.22
-0.4%
Palladium
1,602.19
-1.8%
Goud
1,866.74
-0.2%
Silwer
22.24
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil saam stap swem klim toer. Ek lewe onder die sterre, kamp voltyds, gereed om die pad te vat..
Eks positive intresant. goeie geselskap. hou van reen en sonskyn. werk hard . speel lekker. slaap in. kamp altyd. vuur en dans. net fun.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot