AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Riool bedreig vee in die Vrystaat

Rioolstorting in die Vrystaat het al gelei tot veevrektes in dié provinsie, met die eerste rekords daarvan wat reeds in 2008 aangeteken is, sê die DA.

Rioolstorting deur die Mafube-munisipaliteit veroorsaak groot kommer onder inwoners van Frankfort en Villiers. Dié riool spoel volgens AfriForum ook na plase oor en lei tot veevrektes.

“Die water van die Vaalrivier is so besoedel dat ’n mens plek-plek die karkasse van diere sien wat moontlik weens dieselfde rede gevrek het,” vertel mnr. Pieter van der Westhuizen, verteenwoordiger vir die Demokratiese Alliansie (DA) in die Fesile Dabi-distriksmunisipaliteit. “Ek het toetsresultate van die Vrede-dierekliniek wat so ver terug as 2008 aangeteken het dat beeste weens rondewurms, wat ’n gevolg is van riool-inname, gevrek het.”

Terugvoer
Volgens Van der Westhuizen is die munisipaliteit al genader vir ’n plan om die probleem op te los, maar nog geen terugvoering is ontvang nie. “Ons het geen terugvoering van die Mafube-munisipaliteit ontvang nie en ons sal stappe teen hulle doen.”

Verder het AfriForum en Van der Westhuizen in ’n brief aan die Departement van Waterwese gevra om ’n verslag te sien wat die departement ná ’n ondersoek by die Mafube-munisipaliteit saamgestel het. “Die Departement van Waterwese is daarvoor verantwoordelik om die munisipaliteit se kriminele nalatigheid aan te pak. AfriForum het ?n plan van die departement gevra.”

Van der Westhuizen sê die verslae sal deeglik bestudeer word en die situasie sal behoorlik gemonitor word om te verseker voorstelle en regulasies word uitgevoer en stappe word teen die verantwoordelike persone gedoen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot