AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Riviere in droë gebiede word bedreig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Jenny Day sê nie-standhoudende riviere se rol in ekostelsels en die faktore wat hulle bedreig, moenie onderskat word nie. Foto: Amelia Genis
Prof. Jenny Day sê nie-standhoudende riviere se rol in ekostelsels en die faktore wat hulle bedreig, moenie onderskat word nie. Foto: Amelia Genis
Riviere in droë gebiede klink na ’n teenstrydigheid, maar dié nie-standhoudende water-ekostelsels speel ’n groot rol in die biodiversiteit van die gebiede, sê prof. Jenny Day van die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK).

Day, wat aan die instituut vir waterstudies aan UWK en die varswaternavorsingsentrum in Kaapstad verbonde is, het op die jaarlikse forum vir die ekologie van droë gebiede (Azef) gesê die riviere is so belangrik omdat hulle soveel funksies vervul.

Nie-standhoudende of periodieke riviere is belangrik in droë gebiede omdat hulle bronne van grondwater is en as lang oasisse in droë landskappe dien.

Die riviere bied skuiling vir meerjarige fauna, soos sekere visse, verskaf water aan mense en wilde diere, en bied ’n habitat vir ongewerwelde waterdiere.

Kameras wat in die Touwsrivier opgestel is, toon dat steenbokke, bobbejane, koedoes en gemsbokke die rivier gebruik.

Hulle het 2017 tot 2019 vier riviere in droë gebiede ondersoek om die uitwerking van damme en boorgate op die riviere vas te stel en aanduiders van die ekostelseltoestand te ontwikkel om waterbestuurders te help.

“Riglyne vir die bestuur van standhoudende riviere kan nie gebruik word om nie-standhoudende riviere te bestuur nie. Daar is te veel verskille, selfs tussen verskillende nie-standhoudende riviere.”

Die vier rivierstelsels wat hulle ondersoek het, was die Kruisamensrivier wat in Verlorenvlei uitmond, die Tankwarivier wat by die Doring- en later die Olifantsrivier aansluit, die Touwsrivier wat deel van die Gouritzopvanggebied is en die Nuwejaarsrivier by L’Agulhas.

Die navorsing toon dat dié riviere ernstig bedreig word deur klimaatsverandering en wateronttrekking in die bolope van die riviere deur boorgate en damme.

Day sê die omvang van die meetsluis in die Kruisamensrivier toon dat daar ’n tyd was dat die rivier aansienlik meer water gehad het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot