AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Robot-trekker in VSA ontwikkel

Die eerste ware outonome robot-trekker word deur ’n Amerikaanse maatskappy ontwikkel.

Autonomous Tractor Corp. (ATC) in Minnesota in die Verenigde State van Amerika (VSA) ontwikkel tans die eDrive-stelsel, ’n outonome diesel/elektriese trekker, en AutoDrive, ’n veiligheids, navigasie- en implementbestuurstelsel wat vir die eerste keer trekkers werklik outonoom sal maak.

Die stelsel is nie van GPS afhanklik nie en benodig nie ’n bestuurder in die kajuit nie, en maak van lasers en radioseine gebruik om akkuraat te beweeg. ATC will reeds die eDrive oor twee maande begin verskeep, met AutoDrive wat volgende jaar sal volg.

tractorpix3

’n John Deere 8760 met die eDrive-stelsel. Foto: ATC

Die eDrive-stelsel pas moderne diesel-elektriesetegnologie op ouer trekkers toe, wat ’n platform skep vir die outonome toerusting. Die AutoDrive-stelsel kan ook geleidelik ingestel word om gebruikers daaraan gewoond te maak.

Volgens mnr. Kraig Schulz van ATC kan hierdie robotte 24 uur per dag werk, beter na grond en gewasse omsien en die boer bevry om sy besigheid te bestuur eerder as om agter die wiel te sit. ATC het ’n dekade aan die ontwikkeling van eDrive bestee.

Die stelsel vervang die transmissie, ewenaar en asse met elektriese wielmotors. Schulz sê die prys van ’n retropas word bepaal deur die perdekrag en funksionaliteit. “Ek kan sê dat ons mik vir ’n kleinhandelprys van sowat R6 540/eenheid perdekrag. ’n Groot John Deere-aanpassing kos omtrent R1 846 583.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
-0.1%
Rand - Pond
20.05
-0.5%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,667.83
+0.4%
Silwer
18.97
+0.8%
Palladium
2,175.50
-1.4%
Platinum
872.50
+0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot