AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Roodezandt, Boland blink uit met jongwyne

Die gesogte Genl. Smuts-trofee, wat jaarliks op die Nasionale Jongwynskou vir die Suid-Afrikaanse kampioenwyn toegeken word, is vanjaar deur die Roodezandt Wynmakery van Robertson gewen.

Sy Sauvignon blanc is as die beste uit bykans 2 000 inskrywings gereken - wat die keur van die 2002-oesjaar verteenwoordig. Dit was slegs die derde keer sedert 1952 dat 'n Sauvignon blanc dié toekenning gekry het.

Boland Wynkelder het skitterend gevaar deur vier trofeë in te palm, naamlik vir die kampioen wit versnitwyn, die beste rooi versnitwyn, die kampioen Chenin blanc en die Pietman Hugo-trofee vir die meeste punte met vyf inskrywings.

Die Slanghoek-kelder het die vierde agtereenvolgende jaar die trofee vir die kampioen edellaatoeswyn gewen, terwyl sy Rooi Muskadel Jerepigo die tweede keer as die kampioen muskadel aangewys is.

Bon Courage het die derde keer die trofee vir die beste natuurlike soet witwyn met sy Colombar verower, terwyl dit ook as die beste ander wit kultivar aangewys is.

Die ander trofeewenners is: Perdeberg (Sémillon), Riebeek (Chardonnay), Paradyskloof (Pinotage), Koelenhof/Rust en Vrede (Shiraz), Seidelberg (Cabernet Sauvignon), Steenberg (Merlot), Groot Eiland (ander rooi kultivar, Ruby Cabernet), J.P. Bredell (port) en Badsberg (beste dessertwyn, Rooi Jerepigo).

Altesame 68 % van die inskrywings is vanjaar bekroon met 104 goue, 433 silwer en 769 brons medaljes. 'n Totaal van 48 klaswenners is aangewys. Die streke wat die beste gevaar het, is Worcester (415 medaljes), die Paarl (232 medaljes) en Stellenbosch (168 medaljes).

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
+0.9%
Rand - Pond
19.31
+0.1%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,635.98
+0.8%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,090.88
+2.3%
Platinum
859.63
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,490
+0.4%
Alle aandele
63,918
+0.5%
Hulpbronne 10
56,725
+0.9%
Industriële 25
79,289
-0.3%
Finansiële 15
14,177
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot