AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Roof nie motief vir Trompsburg-moorde

Die moorde van die Fourie-egpaar van Trompsburg kan nie net aan roof toegeskryf word nie, sê die TLU SA.

Gesoute speurders wat Sondag (9 September 2012) die moordtoneel op ’n plaas buite Trompsburg moes besoek, het aan die TLU SA gesê dit was een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het.

Die voorval word beskryf as een van die aanvalle waar die aanvallers in die slagoffers se huis gesit en drink het terwyl hulle gewag het vir die boer en sy vrou om van die kerk af terug te keer.
 
Luidens ’n verklaring word slegs ’n .22-rewolwer vermis, terwyl ander wapens in die oopgesnyde kluis agtergelaat is. Die 71-jarige mnr. Johan Fourie en sy 72-jarige vrou, Cecile, is Sondagaand deur lede van die boeregemeenskap in hul huis gevind.
 
“Ons kan nie eenvoudig aanvaar dat roof die motief vir hierdie moord is nie,” aldus mnr. Henry Geldenhuys, ondervoorsitter van die TLU SA. “As hulle wou gesteel het, was daar genoeg tyd om te neem wat hulle wou en weg te kom, sonder om eers mense te martel en uiteindelik te vermoor.”
 
Politieke moorde
Geldenhuys sê hulle is bekommerd oor die feit dat dit voorkom of ’n onderskeid getref word tussen kategorieë van mense wat vermoor word.
 
“Die afgelope reeks moorde in Natal, waar dit skynbaar ANC-ampsdraers was wat vermoor is, is dadelik beskryf as politieke moorde, en die spesiale ondersoekeenheid, die Valke, is ingespan om die moorde te ondersoek.  Dié aanname is gemaak nog voordat enige verdere leidrade oënskynlik opgevolg is. Die regering kan nie ANC-lede bevoordeel bo die landbougemeenskap wat vir voedselsekerheid moet sorg nie,” sê Geldenhuys.
 
Benadering
Volgens Geldenhuys vra die organisasie al jare lank dat dieselfde benadering gevolg moet word rakende ondersoeke na plaasmoorde.

“Die Trompsburg-voorval bewys die noodsaaklikheid daarvan omdat ander motiewe ter sprake blyk te wees. Dit is al jare lank bekend dat die TLU SA sê ander motiewe sit agter die plaasmoorde en dat dit die plig van die Staat is om dit behoorlik te ondersoek.”
 
Boere word intussen gemaan om op hul hoede te wees en hulle te beveilig.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot