AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Roofdiertelers wil Sylvester help

Sylvester, die leeu wat die Karoo Nasionale Park bly agterlaat, is goeie teelmateriaal, sê die SA Roofdiertelersvereniging.

Sylvester, die leeu wat naam maak vir sy onwilligheid om hom deur die Karoo Nasionale Park se grensdrade te laat inperk, sal ’n aanwins wees vir enige leeuteler. Nie hy of sy nageslag sal sommer in die visier van ’n trofeejagter opeindig as die Suid-Afrikaanse Roofdiertelersvereniging (Sapa) hul sin kry nie.

Sapa se hoof uitvoerende beampte, me. Carla van der Vyver, sê dié organisasie het Sanparke genader met ’n versoek dat Sylvester eerder in ’n teelprogram opgeneem word toe dit aan die lig gekom het dat die parke-organisasie hom van kant wil maak nadat hy vir ’n tweede keer in minder as ’n jaar uit die park ontsnap het.

Van der Vyver sê dat hoewel dit nou duidelik is dat Sylvester die park se omheinings nie eerbiedig nie, hy nie so maklik uit ’n teelprojek as uit die wildtuin sal ontsnap nie.

Sy sê om ’n leeu soos Sylvester dood te skiet bloot omdat hy ’n bewaringsprobleem geword het, sal ’n tragedie wees. “Omdat hy ’n wilde, vrylopende leeu is, beskik hy oor die ideale genetika vir ’n teellyn van leeus wat weer in bewaringsgebiede vrygelaat kan word.”

Van der Vyver verduidelik dat daar verskillende teelprojekte onder Sapa se vaandel bestaan en dat alle leeus nie vir die jagmark bestem is nie. Daar is teelprojekte vir leeus wat in ’n deel van die toerismebedryf gebruik word en wat van kleins af gekondisioneer word om deur mense gehanteer en aangeraak te word. Daar is leeus wat vir die benuttingsmark geteel word en dan is daar leeus wat vir ekotoerismebestemmings geteel word waar hulle weer in reservate en parke vrygelaat word om soos wilde leeus te lewe. Dit is vir hierdie bedryf wat Sylvester se genetika baie gesog sal wees.

“Dit is vir Sapa belangrik om vir mense te wys dat ons nie net op die jagtersmark gerig is nie, maar dat ons ook ’n bewaringsrol voor oë het,” verduidelik sy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
+1.2%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.24
+1.5%
Silwer
21.06
+1.7%
Palladium
2,323.00
+4.4%
Platinum
934.00
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot