AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Rooibos-naam weer in gedrang

Oorsese lande kan net nie die naam rooibos uitlos nie. Die Franse het dit nou probeer skaak.

Minder as tien jaar nadat die Suid-Afrikaanse rooibosbedryf miljoene rande moes opdok om die gebruik van die woord rooibos as ’n Amerikaanse handelsnaam teen te staan, het ’n Franse onderneming nou ook probeer om dié naam as syne te registreer.   

Volgens me. Soekie Snyman, koördineerder van die SA Rooibosraad, het die bedryf net ’n paar weke gehad om te reageer op die aankondiging wat in Desember gedoen is. 

Sy sê die bedryf het ná die Amerikaanse sage begin om meganismes ingestel te kry om die term “Rooibos” as geografiese indikator te beskerm.  Dit was egter ’n tydsame proses aangesien geografiese indikatore net in oorsese lande erken word as dit in die land van oorsprong beskerm word. Sy sê die proses was 99% voltooi toe die aankondiging gedoen is.

Registrasie van handelsnaam
Die bedryf het die hulp van die Suid-Afrikaanse Departement van Handel en Nywerheid ingeroep en ook by die Franse ambassade beswaar aangeteken teen die registrasie van die handelsnaam deur die Franse maatskappy.  “Frankryk is een van die Suid-Afrikaanse rooibosbedryf se belangrikste markte. Indien die maatskappy die term kan registreer, sal dit groot implikasies hê vir die uitvoer van rooibos – nie net na Frankryk nie, maar na die hele Europese Unie,” verduidelik Snyman. 

Prof. Willie Breytenbach, emeritusprofessor by die departement politieke wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, het die situasie toegeskryf aan laksheid deur die Departement van Handel en Nywerheid. “Die departement moes lankal iets gedoen het om die rooiboshandelsmerk te beskerm. Hy moes dit gedoen het ná die Amerikaanse maatskappy die naam probeer kaap het.” 

Hy het bygevoeg die feit dat daar geen beskerming vir geografiese indikatore, of produkte (soos koeksisters, boerewors, biltong) is wat eie aan Suid-Afrika is nie, kan dié terme ook deur ander lande opgeraap word en as hul eie gebruik word. 

* Lees meer in Landbouweekblad van 8 Maart 2013.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot