AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9546
0,00
CORN
30 Sep
-
4786,4
-1,60
SOYA
30 Sep
-
9460
68,00
SUNS
30 Sep
-
9350
-82,00
WEAT
30 Sep
-
7118
18,00
WMAZ
30 Sep
-
4904
12,00
YMAZ
30 Sep
-
4870
19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Rooivleis in kollig op konferensie

Volhoubaarheid, opbrengs en gehalte van Suid-Afrikaanse rooivleis word op 'n konferensie buite Stellenbosch belig.

Die 23ste kongres en konferensie van die Rooivleis-abattoirvereniging by Spier buite Stellenbosch sal volhoubaarheid, opbrengs en die gehalte van Suid-Afrikaanse rooivleis na ’n nuwe toekomsgerigte vlak neem.

Siektebeheer; die vraagstuk van opbrengs teenoor gehalte in beesvleisproduksie; regulasie-aanpassings in die hantering van abattoir-neweprodukte; newe-produkbestuur; waardetoevoeging en ’n vooruitskouing na die toekoms van die ekonomie en die landbou deur dr. Roelof Botha is van die programhoogtepunte.

Die konferensie begin op Donderdag 22 Mei met ’n openingsboodskap deur dr. Matthews Phosa. Phosa is nege tale magtig en is die voorsitter, ondervoorsitter en raadslid van meer as tien toonaangewende Suid-Afrikaanse instellings of maatskappye. Hy is ’n bekende anti-apartheidsaktivis, ’n prokureur, voormalige premier van Mpumalanga en lid van die nasionale uitvoerende komitee van die ANC.

Toeligting waarna konferensiegangers met verwagting kan uitsien is die van die motiveringspreker dr. Cival Mills. Hy het sowat tien jaar gelede die skaars Locked-In- sindroom oorleef, iets wat baie min mense kan deel. Terwyl hy net sy linkerduim kon beweeg het hy sy eerste boek oor sy pad met die siekte begin skryf. Intussen het This Too will Pass en The Truth about Wheels uit sy pen verskyn.

Alle konferensienavrae kan gerig word aan dr. Gerhard Neethling by 082 551 7232.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.2%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,670.55
+0.6%
Silwer
19.16
+1.8%
Palladium
2,225.50
+0.9%
Platinum
879.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,350
+0.8%
Alle aandele
63,636
+0.6%
Hulpbronne 10
60,687
+1.5%
Industriële 25
77,071
+0.4%
Finansiële 15
13,750
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot