AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Rooivleis nou goedkoopste nóg'

Die Globale Voedselindeks toon rooivleispryse is in reële terme vandag internasionaal laer as in 1960.

Rooivleispryse is in reële terme tans die laagste nóg,” het dr. Dirk Troskie, direkteur vir sakebeplanning en -strategie by die Wes-Kaapse departement van landbou, tydens ’n konferensie van die Rooivleis-Abattoirvereniging (RVAV), wat op die Spier-landgoed buite Stellenbosch plaasgevind het, gesê.

“Volgens die Globale Voedselindeks is rooivleispryse in reële terme vandag internasionaal laer as in 1960. Boere is vasgevang in ’n finansiële prysknyptangsituasie wat dinge plaaslik bemoeilik.”

Internasionale neiging

Die vraag is of dié internasionale neiging van ’n dalende rooivleisprys in reële terme gaan aanhou en of ’n draaipunt bereik sal word – veral in die lig van ’n stygende wêreldbevolking, verstedeliking, ekonomiese groei en voedselsekuriteit.

Miljoene mense het nie daagliks genoeg kos om te eet nie, miljoene ander is vetsugtig. Tussen die sestigerjare en die negentigjare het oeste wêreldwyd jaarliksmet sowat 2% gestyg. Vandag styg oesvolumes met sowat ’n halwe persent per jaar. “Dit dui daarop dat ons besig is om die voedselresies te verloor,” het Troskie gesê.

Arm mense eet minder vleis, maar namate meer mense wêreldwyd ryker word, styg die verbruik van vleis. Daarmee saam styg die vraag na voergrane – dit neem 9kg mielies om 1kg rooivleis te produseer.

Tegnologie

“Vinnig ontwikkelende tegnologie bied moontlikhede om mee tred te hou. Landbou gaan in die toekoms al meer op nuwe tegnologie staatmaak – ook wat klimaatsverandering betref. Niemand weet wat die implikasies daarvan is nie,” meen hy.

Verskillende aspekte wat uitstekende geleenthede in landbou in die Wes-Kaap skep, is geidentifiseer, waaronder die uitbouing van die halaal-merk en uitvoere na China en Angola.

Daarvoor moet die plaaslike produksiekapasiteit ontwikkel word, en produsente moet hul vergewis van wat halaal behels en moontlikhede wat dit bied, het Troskie gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.8%
Rand - Pond
19.34
+0.3%
Rand - Euro
17.41
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,628.20
-0.9%
Silwer
18.57
-1.6%
Palladium
2,032.50
-2.0%
Platinum
855.00
-0.4%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot