AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Rooivleis uit Namibië welkom

Die Rooivleisprodusente-organisasie wil nie die invoer van vee uit Namibië staak nie.

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) wil bloot Suid-Afrika se nasionale kudde beskerm deur invoer volgens regulasies vir dieregesondheid te laat geskied, het mnr. S.P. Marais, uittredende voorsitter van Noordwes se RPO, op die jaarkongres op Lichtenburg gesê.

“Die RPO is baie optimisties oor die hersiene regulasies vir die invoer uit Namibië. Die dokument is soos die RPO dit wou gehad het. Die permitstelsel sal waarskynlik oor twee of drie maande in werking tree,” het hy bygevoeg.

Hy het ook na veediefstal verwys en gesê vee word lankal nie meer net gesteel om vir die pot te slag nie, maar dit is ’n georganiseerde, florerende besigheid. Boere word aangemoedig om by veediefstalforums betrokke te raak. Forums wat reeds met sukses in Noordwes funksioneer, is Hartbeesfontein, Bloemhof, Vryburg, Zeerust en Phokeng, waar kommunale boere met groot sukses betrokke is.

Volgens studies is daar ’n 40%-kans dat ’n Noordwes-boer se beeste gesteel kan word, terwyl skaap- en bokboere ’n 50%-kans het om slagoffers van veediefstal te word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,718.90
-0.4%
Silwer
20.81
-1.2%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
922.81
-1.2%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot