AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Rooivleisafdeling vir Agri Oos-Kaap beoog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
Agri Oos-Kaap het die bal aan die rol gesit om ’n rooivleisafdeling te skep om lewendehaweboere in die provinsie op ’n praktiese manier te bedien.

“Die werklikheid is dat dinge by die departement van landbou nie goed lyk nie. ’n Span in een kantoor kan baie doeltreffender wees,” sê mnr. Peter Cloete, voorsitter van Agri Oos-Kaap.

“Gegewe die talle kwessies wat die bedryf in die gesig staar met siekterisiko’s, produsente-ontwikkeling en marktoegang, het Agri Oos-Kaap, ná oorleg met die Rooivleisprodusente-organisasie in die Oos-Kaap, besluit om binne die nuwe Agri Oos-Kaap-struktuur onder ons kommoditeitskamer ’n permanent bemande rooivleisafdeling te vestig,” sê Cloete luidens ’n verklaring.

Die rooivleisafdeling sal onder meer omsien na die bestuur van dieresiektebedreigings met die samewerking van die dieregesondheidsforum, beste produksiepraktyke, mark- en produsente-ontwikkeling asook die betrokkenheid van staats- en nie-regeringsinstellings.

Cloete benadruk dat daar geen kwade gevoelens is tussen Agri Oos-Kaap en die Oos-Kaapse RPO nie, en dat die besluit om praktiese redes geneem word. Die RPO moet steeds met sy eie lede vergader om te bevestig of voortgegaan sal word met die proses, en volgens Cloete is die aanduidings tans belowend.

Luidens die verklaring moet die finale besonderhede rondom finansiering, lidmaatskap en affiliasie nog gefinaliseer word. Dit sal tydens Agri Oos-Kaap se raadsvergadering in November deur albei organisasies bespreek word.

Weens die dringendheid om die kwessies in die rooivleisbedryf so vinnig moontlik op ’n gekoördineerde manier aan te pak, het Agri Oos-Kaap reeds met die aansoekproses begin om moontlike kandidate te identifiseer wat die pos aan die begin van 2023 sal inneem. Daar sal egter nie ’n aanstelling gemaak word voordat op die vergadering in November duidelikheid gekry is oor die organisatoriese prosesse nie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot