AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Rowers gesoek ná aanval op boer

Die polisie in Sasolburg is op soek na twee verdagtes ná ’n boer oor die naweek op sy plaas aangeval is.

In die tweede voorval verlede week is ’n boer van Sasolburg Vrydag (2 November 2012) deur rowers op sy plaas oorval. Mnr. Chris Reinecke van die plaas Riverside is vroeg die oggend deur twee mans aangeval.
 
Luidens ’n berig in Volksblad is Reinecke met ’n ysterpyp oor sy kop geslaan terwyl hy besig was om goedere op sy bakkie te laai om dorp toe te neem. Hy woon op die dorp, maar kom gereeld op die plaas.
 
Kluis
Ná hy geslaan is, is Reinecke die huis ingedwing, waar sy hande vasgebind is. Die aanvallers het geld en wapens van hom geëis. Die rowers het Reinecke se kluis se sleutel met geweld in die hande gekry en het met sy Ford Ranger-bakkie, ’n 9mm-pistool, sy selfoon en elektriese toebehore op die vlug geslaan.
 
Die voertuig se registrasienommer is BGS 175 FS. Kapt. Rolene Kühn, polisiewoordvoerder, het aan Landbou.com gesê niemand is nog in verband met die voorval aangekeer nie.
 
In die eerste voorval verlede week is ’n 38-jarige boer van Rouxville, sy vrou en hul ses maande oue baba deur rowers aangehou. Lees meer hier.

Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.75
-1.7%
Rand - Euro
17.56
-1.1%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,653.99
-0.4%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,210.00
+2.8%
Platinum
867.00
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,962
-0.8%
Alle aandele
63,313
-0.8%
Hulpbronne 10
59,769
+3.3%
Industriële 25
76,857
-2.1%
Finansiële 15
13,723
-2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot