AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

RPO bedank voorwaardelik as lid van Agri SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Brand Republic
Foto: Brand Republic
Die aanhoudende inmenging van Agri Enterprises, ’n filiaal van Agri SA, by die “huishoudelike sake” van die veebedryf het daartoe gelei dat die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) vandag sy voorwaardelike bedanking as lid van Agri SA bekend gemaak het.

Luidens ’n verslag deur die RPO is dié aangeleentheid al verskeie kere onder Agri SA se aandag gebring. Agri SA het onderneem dat Agri Enterprises se inmengery stopgesit sou word. Die RPO het egter “met groot misnoeë” tydens ’n nuuskonferensie van Agri SA en Agri Enterprises op 3 Oktober uitgevind dat voortgesette inmenging in die vooruitsig gestel word.

“Die RPO het algemene landbou-aangeleenthede nog altyd na Agri SA verwys en het slegs op bedryfsake gekonsentreer. Agri Enterprises se inmenging op verskeie vlakke in die bedryf het ’n onhoudbare situasie geskep wat ook onaanvaarbaar is vir die lede van die Rooivleisbedryfsforum en die Melkprodusente-­organisasie.

“Die rooivleisbedryf het ’n trotse rekord van inklusiewe groei en binne die konteks van die meestersplan vir landbou word verdere ingrypings beoog wat onder meer die rooivleisbedryf uitwys as die slapende reus in die Suid-Afrikaanse landbou. Die toekomstige ingrypings ten opsigte van inklusiewe groei is uiters toegespits en behoort binne die georganiseerde rooivleisbedryf gedoen te word.

“In die lig hiervan word Agri SA versoek om die inmenging van Agri Enterprises in die bedrywe dringend stop te sit.

“Die RPO het nog altyd uitstekend met Agri SA saamgewerk en vertrou dat dié kwessie voor 1 November 2022 permanent opgelos sal word sodat die organisasie sy lidmaatskap van Agri SA kan herbevestig.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot