AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

RPO nog nie klaar met klassifikasie

Die leemtes en die geleenthede wat klassifikasie in die rooivleisbedryf laat, is steeds in die RPO se visier.

Die besluit om die klassifikasiestelsel vir rooivleis onveranderd te laat, is nie noodwendig ’n standpunt van die RPO nie. Die leemtes en die geleenthede wat die stelsel in die rooivleisbedryf laat, is steeds in die RPO se visier.

Die sprake dat die RPO van die Rooivleisbedryfsforum (RMIF) gaan wegbreek, is volgens dr. Pieter Prinsloo, tweede ondervoorsitter van die RPO, nie akkuraat nie. Hierdie gerugte het die rondte begin doen nadat daar binne ’n werkswinkel van die RMIF, wat die navorsing na die wysiging van die klassifikasiestelsel onder bespreking gebring het, besluit is om die navorsing en dus die wysiging van die stelsel te staak.

“Hierdie besluit is nie deur die RPO gemaak nie en is nie noodwendig die RPO se standpunt nie. Dit was ’n besluit wat gemaak is binne die RMIF, wat die ganse rooivleis-waardeketting verteenwoordig en nie net die RPO nie, om die navorsing te staak. Persoonlik stem ek nie saam met die besluit nie en ek voel sterk daaroor dat die stelsel moet verander,” meen Prinsloo.

Volgens Prinsloo is die RPO bewus van die leemtes en geleenthede wat bestaan weens die ondoeltreffendheid van die klassifikasiestelsel om die gehalte van vleis aan die verbruiker te kommunikeer. Om hierdie leemtes aan te spreek, beplan die RPO om met ’n primêre-produsenteheffing in die toekoms bemarking en kommunikasie aan die verbruiker te verbeter en sodoende die leemtes wat tans in die bedryf bestaan, aan te spreek en die geleenthede wat hierin vir boere bestaan, te benut.

“So ’n stelsel is egter duur, maar lande soos Australië en Japan kry dit baie goed reg. Die koste is egter die groot kwessie wat rolspelers uit ander oorde binne die rooivleisbedryf gekwel het.

“Binne die RMIF gaan ons dus nie hierdie doel bereik nie, maar daar is tans geen planne om van die forum af weg te loop nie. Daar is nog te veel belangrike funksies wat ons binne die forum vervul wat ons nie gaan opsê nie,” verduidelik Prinsloo.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.10
+1.5%
Rand - Euro
17.41
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.74
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,637.96
-0.3%
Silwer
18.55
-1.7%
Palladium
2,082.50
+0.5%
Platinum
860.00
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot