AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

RPO vra ondersoek na statut

In 'n verrassende wending op die kongres van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in Port Elizabeth het afgevaardigdes met 'n oorweldigende meerderheid besluit om aan die RPO se uitvoerende raad 'n mandaat te gee om oor moontlike statutêre heffings vir die rooivleisbedryf te onderhandel.

Dié onderhandelinge is egter onderhewig aan bepaalde riglyne. Die statutêre maatreël moet die finansiering van die RPO insluit vir funksies wat dié organisasie in belang van die rooivleisbedryf verrig. Die geld wat deur so 'n heffing gevorder word, móét deur 'n onafhanklike instansie bestuur word. Die grootste deel van dié geld behoort vir die generiese bevordering van rooivleis en vir navorsing in die bedryf aangewend te word. Terugvoering moet aan die bedryf gegee word alvorens so 'n heffing toegepas sal word. Die bespreking het gevolg nadat die afgevaardigde van die Oos-Kaap, wat 'n punt sou inlei waarin versoek is dat die kongres sy standpunt van twee jaar gelede herbevestig dat die RPO gekant is teen statutêre heffings vir die finansiering van generiese funksies, nie opgedaag het nie. Mnr. Fanie Nieuwhoudt, voorsitter van die RPO, se opmerking dat die nuwe voorstel op die tafel van mnr. Koos van der Ryst van die Noord-Kaap bloot 'n mandaat vir 'n ondersoek is en dat die hele kwessie van heffings met omsigtigheid gehanteer moet word, het heftige teenkanting uitgelok van mnr. Arthur de Villiers, 'n Vrystaatse afgevaardigde. Hy het gesê net 'n klein persentasie van die land se vleisboere finansier tans die bedryf vrywillig. 'n Statutêre heffing is die enigste manier om te verseker dat noodsaaklike funksies om die bedryf se voortbestaan te verseker, uitgevoer kan word. Adv. Les Kügel van die Vleisbedryfstrust het in antwoord op 'n vraag gesê daar is nie 'n bepaling in die Bemarkingswet wat statutêre heffings vir organisatoriese doeleindes verbied nie, maar dat dit nie sonder meer aanvaar kan word dat die Nasionale Landboubemarkingsraad wél so 'n versoek sal toestaan nie. Ná 'n vuurwarm debat is die voorstel van die Noord-Kaap met een teenstem aanvaar. Mnr. Louis Slabbert van die Oos-Kaap, wat hom sterk teen die nuwe voorstel uitgespreek het, het gesê as boere nie bereid is om hul bedryf vrywillig te finansier nie, hulle ook die gevolge moet dra. "Dit baat nie jy verplig mense met 'n wet om die bedryf te finansier nie, hulle gaan daarteen skop," het hy gewaarsku. 2 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.28
+0.2%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,630.15
+0.5%
Silwer
18.48
+0.7%
Palladium
2,096.99
+2.6%
Platinum
854.00
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot