AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ruim skenkings aan boere ná brande

Duisende bale voer, weiding vir meer as 1 200 stuks vee, kontant en energieblokke is aan boere met brandskade geskenk.

Groot waardering word uitgespreek teenoor verskeie boere wat hul hande en harte oopgemaak het om boere in die Vrystaat wat brandskade gely het, by te staan.

Die Vrystaatse Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) is sedert die naweek van 9 Augustus oorval met skenkings vanuit die Vrystaat, Noord-Kaap en Oos-Kaap.

Tot op hede is 2 390 bale en twee vragmotor-vraghouers se verskillende soorte voer aangebied. Weiding vir 1 230 stuks vee, en nóg 300 ha weiding is ook beskikbaar gestel. Drie boere van Victoria-Wes het aangedui dat hulle kontantskenkings wil doen.

Mnr. Neels de Villiers, voorsitter van die Vrystaatse RPO, sê Voermol het ook aangedui dat hy 48 ton energieblokke aan boere sal skenk, terwyl Molatek korting op voer sal gee. Dié korting sal deur landbou-ondernemings VKB en BKB gehanteer word.

Brandtoestande
Intussen sê mnr. Malcolm Procter, adjunkdirekteur van bos- en veldbrandoorsig van die Vrystaatse departement van landbou, bosbou en visserye, geen brande is sedert Maandag by hom aangemeld nie. Hy sê sedert die begin van die brandtyd het 177 777 ha veld al vanjaar in die slag gebly.

“Ons is wel bekommerd oor die brandtoestande waaroor die Weerburo van Woensdag (22 Augustus af) in die sentrale dele van die land gewaarsku het,” aldus Procter.

Enigiemand wat nog skenkings wil doen, is welkom om die Vrystaatse RPO by vrystaatrpo@vodamail.co.za of 051 451 2314 te bel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-1.0%
Rand - Pond
20.16
+0.3%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.76
-0.8%
Silwer
20.51
-2.6%
Palladium
2,252.98
-3.0%
Platinum
919.00
-1.6%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
'n Horison vol Avonture
Weet wat ek doen en wat ek wil hê in die lewe. Sober gewoontes, opreg en dinamiese optimis. Hou van opregte mense Avonturier, hou van alles waarvan manne hou Roei, gholf, fiets...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot