AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Runderpes iets van die verlede

Vir die eerste keer in die mens se geskiedenis is runderpes heeltemal uitgeroei, is onlangs aangekondig.

Vir die eerste keer in die mens se geskiedenis is runderpes heeltemal uitgeroei. Plaas-monitors wêreldwyd het gister aangekondig dat die laaste 14 lande in die wêreld nou van die siekte ontslae is, aldus News24.


Dié siekte is hoogs aansteeklik en dodelik onder veral beeste, maar nie gevaarlik vir mense nie. Die spore van runderpes se verwoesting loop tot 2 000 jaar terug.


’n Daadwerklike poging om van die siekte ontslae te raak, het in 1920 begin met die Internasionale organisasie vir Dieregesondheid (OIE), die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie (VLO) en die nasionale veeartsenydiens.


Goeie maatreëls getref

Inenting asool roetine-waarneming is gebruik om uitbrekings van die siekte vinnig hok te slaan. As gevolg van die volgehoue optrede is die virus nie meer in sirkulasie nie.


Me. Ann Tutwilers, adjunk-direkteur-generaal van die VLO is die ontwikkeling ’n groot hupstoot in die stryd teen honger en wanvoeding. Runderpes raak beeste, wildebeeste, buffels en knorbuffels,  en in ’n mindere mate skape en bokke.


Die OIE het besluit dat alle monsters van die virus vernietig moet word behalwe vir ’n klein hoeveelheid wat onder streng sekerheidsmaatreëls gebêre moet word om teen bio-terrorisme te waak.


Bron: News24


26 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.00
+1.0%
Rand - Pond
20.32
+1.0%
Rand - Euro
17.56
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.37
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,750.35
+0.5%
Silwer
21.27
+1.6%
Palladium
1,840.00
-0.5%
Platinum
1,006.11
+1.3%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot