AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Rupert finansier nie Karoo-aksiegroep

Mnr. Johann Rupert finansier nie die Treasure the Karoo Action Group nie, hoewel hy die Karoo-aksiegroep se samewerking sal verwelkom.

Mnr. Johann Rupert, ’n bekende sakeman, finansier nie die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) nie, hoewel hy die groep se samewerking in die verband sal verwelkom. Luidens ’n berig op Sake24.com het die groep in ’n verklaring ontken dat hy enige hulp van Rupert ontvang.


Rupert het vroeër op ’n gemeenskapsvergadering met die oliereus Shell, oor hidrouliese breking en die eksplorasiewerk vir skaliegas in die Karoo, sy steun aan die bevegting van dié mynprojek toegesê. Rupert het familiebelange op Graaff-Reinet.


Het geld nodig

Mnr. Jonathan Deal, die nasionale koördineerder van die TKAG, sê hulle was verras om tydens skakeling met plaaslike en internasionale sakelui agter te kom die indruk bestaan dat die groep deur Rupert gefinansier word en dus nie nóg geld nodig het nie.


Hy sê die groep word onafhanklik gefinansier en hy het Rupert nog nooit om hulp genader nie, hoewel hulle samewerking wil bespreek.


R10 miljoen

Deal sê die TKAG begroot vir ten minste R10 miljoen se koste om met sy veldtog voort te gaan. Hy het Vrydag (20 Mei 2011) in ’n debat by die Universiteit van Kaapstad gesê Suid-Afrika is die eerste land wat ’n moratorium op hidrouliese breking geplaas het voordat enige eksplorasieregte toegeken is. Deal meen dié mynmetode is ongrondwetlik en strook nie met volhoubare ontwikkeling of grondgebruik nie.


Mnr. Bonang Mohale, voorsitter van Shell Suid-Afrika, het in die debat gesê nog nie een van die 800 000 gas- en olieboorgate wat Shell regoor die wêreld gesink het, het al ineengestort of ontplof nie.


Volgens hom het die ondergrondse krake van die hidrouliese breking wat die afgelope 60 jaar toegepas word, nog nie die aarde se oppervlak bereik nie. Die groep beoog om die gas vir kragopwekking te gebruik en om PetroSA van gas te voorsien vir sy gas-tot-brandstofaanleg in Mosselbaai.


Bron: Sake24.com


24 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot