AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4440
-90,00
SOYA
05 Des
-
10350
-32,00
SUNS
05 Des
-
10680
-132,00
WEAT
05 Des
-
6675
-41,00
WMAZ
05 Des
-
4966
-98,00
YMAZ
05 Des
-
4800
-108,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Rupert gekant teen hidrouliese breking

Die bekende sakeman mnr. Johann Rupert het nie van gedagte verander oor hidrouliese breking nie en bly gekant teen die plan om skaliegas in die Karoo te ontgin.

Die bekende sakeman mnr. Johann Rupert het nie van gedagte verander oor hidrouliese breking nie en bly gekant teen die plan om skaliegas in die Karoo te ontgin.


Rupert het sy standpunt weer duidelik gemaak ná gerugte dat hy van mening verander het oor hidrouliese breking. Volgens hom is hy nie gekant teen ontwikkeling in die Karoo nie, maar hy steun nie ontwikkeling wat dié omgewing se ondergrondse waterbronne sal bedreig nie.


Hy meen dat Shell, die maatskappy midde-in die stryd teen die skaliegas-planne in die Karoo, nog nie bewyse verskaf het dat hidrouliese breking geen skade aan die Karoo-omgewing sal aanrig nie.


Aktivisme

Rupert het vroeër vanjaar dit bekend gemaak dat hy beoog om by die aktivisme-aksie teen die ontginning van skaliegas in die Karoo betrokke te raak.


Rupert het navrae oor sy beware verwys na mnr. Derek Light, 'n prokureur van Graaff-Reinet wat teen ongetoetste hidrouliese breking veg.


“Ons standpunt is dat dit roekeloos is om eksplorasie te oorweeg in omstandighede waar daar nie voldoende kennis van die proses van hidrouliese breking, skaliegasontginning en ondergrondse geologiese en hidrologiese strukture is nie,” sê Light.


Bron: Sake24.com


25 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.19
+0.7%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.74
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,796.61
-0.1%
Silwer
23.00
-0.7%
Palladium
1,923.00
+1.2%
Platinum
1,020.50
+0.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,203
+1.4%
Alle aandele
75,353
+1.4%
Hulpbronne 10
75,086
+1.4%
Industriële 25
92,312
+0.8%
Finansiële 15
15,864
+3.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot