AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Ruslandkwessie: Brandstofpryse kan met rande per liter styg

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die rand-dollarwisselkoers se reaksie op Amerika se bewerings dat Suid-Afrika aan Rusland wapens gegee nadat Rusland Oekraïne ingeval het, kan Suid-Afrika se ekonomie hard slaan.

Daar is gissings in die mark dat die rand in die komende weke tot op vlakke van R20/$ kan verswak weens Amerika se aantygings dat Suid-Afrika wapens aan Rusland verskaf het wat gebruik kon word in Rusland se inval van Oekraïne.

Die rand het Vrydagoggend reeds die vlak van R19,43/$ bereik. Dit is die swakste rand-dollarwisselkoers nóg, sê dr. Werner Rossouw, graanhandelaar en direkteur van Silostrat. “Ek meen die vinnige verswakking van die rand is ’n oorreaksie van die mark en ’n klomp ouens is met hul broeke op die knieë gevang.”

Rossouw sê die markte is tans nog baie onseker, maar hy vermoed dat die wisselkoers weer kan versterk tot vlakke rondom R18/$. “Ons moet ook in ag neem dat ons op lang termyn in ’n verswakkende fase is en dinge gaan nie vinnig omdraai nie.”

Nie sente nie, rande

Prof. Johan Willemse, onafhanklike landbou-ekonoom, sê daar is ’n groot risiko dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in die komende weke verder gaan verswak. Daarmee saam druk belanghebbendes in die internasionale oliemark vir ’n styging in oliepryse. Hulle wil ’n prys van $80/vat sien. “Ek dink ons kyk nie net na stygings in brandstofpryse in sente nie, maar rande per liter.”

Dawie Maree, hoof van landbou-inligting en bemarking by FNB Landbou, sê daar was gister nog ’n oorverhaling van sowat R1,17/liter op petrol en sowat R1,45/liter op diesel.

“Die vryval van die wisselkoers sal beslis ’n impak op brandstofpryse hê. Die daling in internasionale oliepryse het gehelp om ’n oorverhaling te bewerkstellig. Ons verwag dat daardie neiging sal voortduur en dat internasionale pryse sal stabiliseer op tussen $75/vat en $80/vat.

“Die wisselkoers is egter in hierdie stadium ’n probleem. ’n Wisselkoers wat by R19,40/$ draai, is beslis nie goeie nuus vir brandstofpryse nie.”

Volgens hom is dit nog te vroeg om te sê wat die impak van die wisselkoers op volgende maand se brandstofpryse sal wees.

Beurtkrag se langtermyneffek

Sou die situasie tussen Amerika en Suid-Afrika verbeter, kan die rand versterk, maar Rossouw en Willemse is albei bekommerd oor die langtermyneffek wat beurtkrag op die ekonomie kan hê. Stygings in brandstofpryse gaan verbruikers nie net by brandstofpompe hard slaan nie, maar weens die hoë vlakke van beurtkrag en die feit dat talle ondernemings tans hul deure oop hou met behulp van groot kragopwekkers wat baie diesel gebruik, gaan voedselpryse begin styg weens verhoogde produksiekoste.

“Daar is die afgelope weke genoem dat Suid-Afrika tot 30% meer krag benodig gedurende die winter. Daar gaan nie skielik 30% meer krag wees nie, eerder 30% meer beurtkrag en dit gaan ons reeds pap ekonomie baie seer maak,” aldus Rossouw.

“Ons gaan nog kosprysstygings sien en nog druk op die inflasiekoers en gevolglik op rentekoerse,” sê Willemse.
 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.2%
Rand - Pond
24.54
-0.4%
Rand - Euro
21.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.82
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
996.14
-1.7%
Palladium
1,366.08
-2.8%
Goud
1,962.88
+0.2%
Silwer
23.52
+1.4%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.9%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Anti-gold digger !!!!
Rustig, ROOK nie, drink met geleentyd, en GEEN JOLLER. Werk vir myself(koop motors). Hou van Reis. Lyk en voel nie 51 nie, en nog baie aktief !!!
Kom ons skryf ons eie Roman
Ek is sag geaard baie liefde vol Goeie hart Hou nie van baklei nie Hou van tyd weg van huis af Hou van uit eet en lekker dans My familie en Kinders is my lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot