AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Ruspe-plaag tref besproeiinglande

‘n Onbekende ruspe-plaag het die afgelope paar weke duisende rande se skade aan koring en gars op besproeiinglande in die Noord-Kaap en Vrystaat aangerig.

Groot kommer heers oor ‘n onbekende nuwe ruspe-plaag wat die afgelope paar weke duisende rande se skade aan koring en gars op besproeiinglande in die Noord-Kaap en Vrystaat aangerig het.

Op party lande lê tot die helfte van die are op die grond en die wurmmis tot 5mm diep, sê dr. Goddy Prinsloo, entomoloog van die Landbounavorsingsraad se Kleingraan-instituut by Bethlehem. Niemand kon nog die vreemde ruspe identifiseer nie. Daar moet nou eers gewag word dat van die papies wat versamel is, uitbroei sodat die mot ge?dentifiseer kan word.

Dit word beraam dat sowat 1000 ha gars op die Vaalharts-besproeiingskema geraak is, sê Prinsloo. Hy het ook berigte van skade aan koringlande onder spilpunt by Bultfontein en Viljoenskroon ontvang.

Blare heeltemal afgevreet

In baie gevalle het die wurms die plante se blare heeltemal afgevreet. Op ander plekke is die blaarskedes en die are ook afgevreet.

Prinsloo sê dit lyk of die nuwe plaag relatief laat in die seisoen in die lande gekom het. Een boer het op 25 Oktober nog niks opgemerk toe hy land-inspeksies doen nie, en drie weke later het die helfte van die are op die grond gelê soos wat die ruspes dit afgevreet het.

Die ruspes is van 2cm tot en 3cm lank, en is nie snywurm, bolwurm of kommandowurm nie, sê Prinsloo. Baie boere het plaagbeheermiddels gespuit, maar dit is onseker of dit doeltreffend sal wees omdat niemand weet watter spesie dit is nie.

Prinsloo voeg by dat die blaarmyner, wat in 2000 die eerste keer naby Prieska en Douglas skade aangerig het, vanjaar dwarsdeur Vaalharts en tot in besproeiinglande by Bloemhof beweeg het.

19 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
-1.0%
Rand - Pond
22.30
-0.3%
Rand - Euro
19.58
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.7%
Platinum
975.50
-0.9%
Palladium
1,412.00
-0.8%
Goud
1,990.57
-0.2%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,766
-1.9%
Alle aandele
74,266
-1.8%
Hulpbronne 10
63,414
-2.7%
Industriële 25
101,452
-1.2%
Finansiële 15
15,067
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot