AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Russe verbied invoer van sekere lande

Rusland het 'n invoerverbod geplaas op landbouprodukte van lande wat sanksies teen hom ingestel het.

Die Russiese regering het ’n jaarlange verbod geplaas op die invoer van landbouprodukte van lande wat sanksies ingestel het weens Moskou se aktiwiteite in die Oekra?ne.

Amerika, die Europese Unie, Kanada, Australië en Noorweë word onder meer geraak. Volgens Dmitry Medvedev, die Russiese premier, sal die regering die saak heroorweeg as hierdie lande ’n “postiewe houding oor kwessies van samewerking” inslaan. Nog ’n kollega meen dat minder ingevoerde goedere nasionale voedselsekerheid sal verhoog, want die persentasie ingevoerde goedere op Russiese winkelrakke beloop al sowat 45%.

Die verbod is egter nie op babakos van toepassing nie. Volgens Medvedev sal die invoerverbod plaaslike landbouproduksie aanmoedig, maar ontleders sê 20% van Rusland se voedselverbruik word ingevoer, en verbruikers sal tekorte ondervind.

Die lys van landbouprodukte waarop ’n invoerverbod bestaan:

Amerika: vleis en pluimvee.

Kanada: Produkte van dierlike en plantaardige oorsprong, kitskos en-drankies, vette en olies van dierlike en plantaardige oorsprong.

Australië: Bevrore en verkoelde beesvleis.

Japan: Bevrore vis en seekos, melkpoeier, alkoholiese en nie-alkoholiese drankies, souse, speserye en sop.

Switerserland: Graankos en melkprodukte.

Oekra?ne: Kakaobone, kaas en ander suiwelprodukte.

Oostenryk: Drankies en tabak.

België: Vleis, vis, vrugte en groente, gebakte voedselsoorte en vette.

Bulgarye: Wyn van druiwe afkomstig, vrugte en neute.

Siprus: Sitrusvrugte, vars en bevrore vis.

Die Tsjeggiese Republiek: Vrugte en groente, drankies, vette, olies en was van dierlike en plantaardige oorsprong.

Denemarke: Suiwelprodukte, eiers afkomstig van pluimvee, heuning, vleis en eetbare neweprodukte, vis, skulpvis en mossels.

Finland: Suiwel- en vleisprodukte, koffie, tee, brood- en voergewasse, visprodukte sowel as groente en vrugte.

Frankryk: Produkte van dierlike oorsprong.

Italië: Wyn van druiwe afkomstig, vrugte en pasta.

Litaue: Kaas, maaskaas, vleis, dierekos, drinkgoed, aartappels, blikkies boontjies, vis en lewende hawe (varke).

Nederland: Suiwelprodukte, eiers, meel- en graanprodukte en lewende hawe.

Slowakye: Beeste (lewende hawe) en kosprodukte.

Spanje: Bevrore vleis en neweprodukte, vrugte, rou en semi-voorbereide voedsel, sitrusvrugte, olywe en olyfolie.

Brittanje: Alkoholiese drankies, bevrore vis, kaas en koffie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
20.10
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.29
-0.1%
Silwer
20.73
+0.4%
Palladium
2,264.50
+0.1%
Platinum
924.50
-0.1%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot