AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Russiese ekonomie kan sanksies nie lank weerstaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Volgens Moody’s is die sanksies wat ingestel is, se impak vergelykbaar met die atoombomme wat Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog tot oorgawe gedwing het.

Rusland sal die internasionale sanksies weens sy inval in Oekraïne nie lank kan weerstaan nie, het mnr. Theo Vorster, stigter van Galileo Beleggings, op Bonsmara SA se jaarlikse Rooi Ras-geleentheid op Parys gesê.

Rusland het nie so ’n groot invloed op die wêreldekonomie soos wat sommige mense dink nie en is byvoorbeeld net die veertigste grootste handelsvennoot van Amerika. Daarom kan Rusland se ekonomie nie ’n lang beleg van Oekraïne volhou nie. Volgens Moody’s is die sanksies wat ingestel is, se impak vergelykbaar met die atoombomme wat Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog tot oorgawe gedwing het. Rusland se ekonomie het reeds met 10-20% ingekrimp.

Vorster het gesê pres. Wladimir Poetin van Rusland was lankal van plan om sy buurland binne te val, as ’n mens die aanloop daartoe in sy verklarings en toesprake vertolk. “Hy was van plan om oorlog te maak, omdat hy glo dat Oekraïne deel van Rusland is.”

Poetin het egter drie foute gemaak. Eerstens het hy gedink sy soldate gaan in Oekraïne verwelkom word en sal net ’n effense weerstand ondervind, omdat die mense hulle daar wil hê.

Tweedens het hy die weerstand onderskat en die konvooi dienspligtiges wat hy gestuur het, was onder die indruk dat hulle net op ’n lekker rit is. Skielik is hulle deur geharde vegters aangevat.

Derdens was hy verkeerdelik onder die indruk dat die Weste gefragmenteer is en dat hulle nie so sal saamstaan met sanksies nie. Nou is die Russiese ekonomie van die wêreld afgesny.

Vorster het die toestand in Suid-Afrika met ’n tikkende tydbom vergelyk. Van die land se sowat 60 miljoen inwoners is net 22 miljoen ekonomies aktief. Daarvan het net 14 miljoen ’n werk. “Niemand kan so ’n probleem sonder massiewe veranderings oplos nie.”

Boonop het net 26 miljoen van die 40 miljoen stemgeregtigdes geregistreer om aan die afgelope munisipale verkiesing deel te neem, waarvan slegs 11,7 miljoen toe gestem het. “Dit is waar ons tikkende tydbom is; mense wat nie in die ekonomiese en politieke bedeling aktief is nie.”

Vorster het gesê dit lyk of pres. Cyril Ramaphosa verwag hy gaan vir ’n tweede termyn verkies word, nes Amerikaanse presidente wat in ’n stadium van hul eerste termyn voel daar lê ’n tweede termyn vir hulle voor. Dit kan aan hul toesprake in daardie stadium afgelei word.

Hierdie gevoel van die Suid-Afrikaanse president het geblyk uit sy verwysing na ’n nuwe konsensus dat die staat ’n omgewing moet skep waarin die private sektor kan belê om die ekonomie se dinamika te ontsluit, asook dat ’n omgewing geskep moet word wat die private sektor sal laat groei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Kom dans in die reen saam my
Eks passievol. lewens lustig. never a dull moment. ek bring die son saam waar ek gaan. hou van die simpel lewe . maar met baie liefde in
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot