AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Russiese kosboikot van nut vir SA boere?

Rusland se verbod op die invoer van voedsel uit verskeie lande kan die deur oopmaak vir SA boere, meen Dawie Maree.

Terwyl Rusland se betrekkinge met die Westerse wêreld verbrokkel, kan deure oopgaan vir Suid-Afrikaanse uitvoerders van veral vrugte, meen Agri SA se senior ekonoom, mnr. Dawie Maree.

Goeie handelsbetrekking bestaan reeds tussen Suid-Afrika en Rusland en plaaslike bedryfsorganisasies werk hard daaraan om hul markaandeel in dié land uit te brei.

"Verskeie van ons bedryfsorganisasies, soos die Sitruskwekersvereniging en andere, reis gereeld na Rusland om geleenthede te ontwikkel. Hulle het ook almal in die verlede aan die groot voedselskou in Moskou deelgeneem, juis om die Russiese mark te ontwikkel," sê Maree.

In reaksie op sanksies wat vroeër deur die Weste en ander lande aangekondig is oor Moskou se ingryping in die Oekraïne, het Rusland teruggeslaan deur alle voedselinvoer uit die Amerika, die Europese Unie, Kanada, Noorweë en Australië stop te sit.

Voor die sanksies het Europese uitvoer na Rusland €120 miljard per jaar beloop. Rusland was ook onder die topdrie markte vir Amerikaanse hoender met VSA$303 miljoen se hoenders wat in 2013 daarheen uitgevoer is. Die Russe het verlede jaar ook VSA$231 miljoen se vrugte uit die Amerika ingevoer. Ander groot verloorders is Nederlandse kaas, Noorweegse salm en vrugte uit Spanje. Die Russe koop jaarliks die helfte van die Poolse appel-oes.

Al dié uitvoerders moet nou ander markte soek. Maree sê daar is 'n wesenlike risiko dat van hierdie produkte in Suid-Afrika gestort kan word. "Hoewel ek dink ander lande in Afrika sal moontlik eerste geteiken sal word," sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.27
+0.6%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,634.02
-0.6%
Silwer
18.70
-0.9%
Palladium
2,061.00
-0.6%
Platinum
856.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot