AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ruvoerdag lok groot getalle

'n Rekordgetal boere, studente, plaaswerkers en insetverskaffers was by die MPO in Noordwes en Biomin se praktiese ruvoerdag.

Sowat 500 boere, studente, plaaswerkers en insetverskaffers het dié praktiese boeredag op 20 Februarie op die plaas Wolvenfontein by Lichtenburg bygewoon.

Mnr. Johan Strydom, voorsitter van die Noordwes MPO, het gesê die rekordgetalle het hom aangenaam verras. 

Die tema was Winsgewende Ruvoerproduksie en daar was praktiese demonstrasies, lesings en meer as 70 maatskappye wat hul produkte uitgestal het. Die MPO se Instituut vir Suiweltegnologie het praktiese opleidingsessies in veehantering en trekkerinstandhouding vir plaaswerkers aangebied. 

Die lesings is onder meer deur die volgende kenners aangebied: mnr. Albert van Rensburg van Biomin (winsgewende bestuur van ruvoer), prof. Chris Dannhauser van die Universiteit van Limpopo (hoe om munt te slaan uit die regte gewaskeuse), mnr. Thinus Louw van Omnia (die voordele van doeltreffende bemesting), mnr. August Lingnau van De Heus (optimale bestuur van ruvoer) en mnr. Kenneth Botha van Nutrigenics (wenke om maksimum verteerbaarheid van ruvoer te bepaal).

Praktiese demonstrasies is ook van kuilvoerkerwers, balers, snymasjiene, harke, misstrooiers en voermengers aangebied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,708.40
-1.1%
Silwer
20.32
-3.5%
Palladium
2,308.32
-0.6%
Platinum
920.76
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,357
-0.8%
Alle aandele
65,762
-0.8%
Hulpbronne 10
63,536
-1.6%
Industriële 25
79,744
-0.4%
Finansiële 15
13,981
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot